Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fevertree Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 61 resensies vir Fevertree Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Cheryl H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H

Very comfortable and pleasant.

Enjoyed my stay, had everything I needed and a peaceful environment.

Etresia Struwig S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etresia Struwig S

Netjies, smaakvol, lieflik.

Uitstekende waarde vir geld.

Riza F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riza F

Baie goed.

Baie mooi, skoon en gerieflik. Goed geleë. Sal vir seker daar oornag as ons weer gaan.

Dj A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj A

Lekker gebly, dankie!

Goeie diens, netjies en geleë in 'n rustige area.

Velisha K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velisha K

Vinnig en rustig.

Rustige omgewing en rustige nagrus gehad, goeie personeel baie hulpsaam. Tweede keer wat ons bly sal beslis weer.

Sigrun A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrun A

Very comfortable stay in a convenient and safe location, which is clean and modern.

Fevertree cottage is in a lovely neighbourhood. It was convenient and clean. Very comfortable.

Jan W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Solar krag geen loadshedding/ WiFi great/ vol streaming TV -/afwerking van hoe g.

Baie lekker stil area.

Marianna E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marianna E

Stil rustige omgewing.

Alles was skoon en netjies. Vriendelik ontvang.

Greta W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta W

Heerlike verblyf!

Uitstekend, baie netjies en goed toegerus! Vriendelike ontvangs!

Naomi G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi G

Perfect and peaceful for overnight staying.

A kind and compassionate welcome to the accommodation after travelling for almost 12 hours was most welcome and a huge relief. The space is beautiful, private and perfect for my overnight stay.

Dj A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj A

Vriendelik, rustig, veilig.

Netjies en skoon. Alles wat nodig is vir goeie nag se rus.

Deon M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Skoon, gasvrye gasvrou en baie smaakvol gemeubileerd.

Die gasvrou het ons kom ontvang en dadelik baie welkom laat voel, die wooneenheid was keurig gemeubileerd en het alles wat mens nodig kan hê vir die oorbly. Die gasvrou het ook gehelp met raad en aanwysings vir 'n eetplek wat gepas het by wat ons voor lus was. Ons sal Fevertree aanbeveel en weer daar gaan oornag. Die foto's van die plekkie was ook 'n baie akkurate voorstel van hoe dit in werklikheid lyk.

Cheryl H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl H

Very comfortable.

Happy with my stay, no problems.

Elsabe K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K

Skoon en prakties met alles wat mens benodig. Ligging is perfek, so lekker stil.

Baie dankie Yvette vir 'n pragtige plekkie en jou vriendelikheid.

Prof. Hennie K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prof. Hennie K

Modern, skoon, gerieflik, goed geleë, billike tariewe en vriendelike ontvangs.

Netjiese verblyf in 'n stil maar gerieflik geleë omgewing en baie vriendelike ontvangs van gashere.

Heidi C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi C

Ons verblyf by Fevertree Cottage was heerlik!

Ons was so beïndruk. 'n Pragtige plek wat goed toegerus en baie skoon en netjies is. Privaat en veilig. Die gasvrou het ons baie welkom laat voel. Ek sal verblyf by Fevertree Cottage vir enigiemand aanbeveel.

Elizna G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G

Baie oulik en lekker ingerig.

Vriendelik, gasvry, netjies en skoon. Sal vir seker aanbeveel.

Riana D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Ons was al voorheen daar en sal weer daar bespreek. Ek het dit al vir verskeie mense aanbeveel.

Dt is nou 'lekke slaap' en 'lekke bly' op sy beste. Ons was al voorheen daar en sal weer daar bespreek. Netjiese en mooi interieur en baie goed toegerus. Baie vriendelike gasvrou.

Kathy M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathy M

Lovely.

Thank you. Rob and Kathy.

Angela S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela S

Great stay.

Beautifully decorated and lots of small details which makes the stay comfortable.

Jo-dee P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-dee P

Wonderful stay. Warm reception by owner. What you see is what you get.

Stylish accomodation. Warm reception and friendly owners. The added amenities like the coffee bar, milk, rusks and toiletries were a lovely addition. Security beams added to the safe and secure environment. Self-sufficient and private access does not disturb the owners.

Residentia Stigting H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Residentia Stigting H

Alles goed.

Alles goed, lekker gebly.

Dirk K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K

Eenheid is netjies en waarde vir geld.

Eenheid is netjies en waarde vir geld. Eenheid is apart van die hoofhuis en privaat.

Cheryl S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Home away from home.

Mooiste mooi plekkie. Skoon, netjies, alles wat mens nodig het. Heerlike beskuit!

Japie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S

Rustige area.

Baie vriendelike en bedagsame ontvangs. Baie netjies en goed geleë. Beveel ten sterkste aan.

Celeste V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Veilig, lekker en privaat.

Heerlike, rustige atmosfeer. Beskik oor alles en nog meer wat 'n mens mag nodig hê. Pragtige plekkie.

Kobus E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Bekostigbare gerief in Bloemfontein.

Ons was in Bloemfontein vir 'n troue en het heerlik oorgebly by Fevertree Cottage. Ons beveel dit met graagte aan vir enigeen wat 'n stil, private plekkie soek wat nogtans naby alles is.

Carolyn F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn F

Lovely B&B with so many personal touches.

Very comfortable classy accommodation. Every detail has been thought of. Wish I could put it on wheels and take it home as my own tiny house.

Andrew S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew S

Perfect stop-over for us.

Friendly and helpful host.

Andre S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Aangenaam en rustige, skoon omgewing.

Verblyf is prakties tog netjies en omgewing rustig.

Gallie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gallie V

'n Pragtige plek. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir heerlike beskuit!

As enige mens 'n blyplek soek in Bloem is hierdie plekkie perfek. Ons het heerlik gebly!

Rosa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa B

We enjoyed our stay, highly recommended to any one.

The best invention ever absolutely wonderful.

Jan W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Sien sterre.

Baie netjies en gerieflike blyplek in ’n stil buurt.

Gerda C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda C

Dit was absoluut heerlik, sy baie gasvry onthaal.

Baie gerieflik. Alle toebehore beskikbaar in verband met ander waar ons oorgeslaap het, kan sy haar tarief opskuif. Haar plekkie is baie goed toegerus.

Mari G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari G

Pragtige plek en ideaal vir besigheidsbesoeke!

Sal definitief weer daar oornag.

Elmarie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Was netjies en rustig en baie gasvry.

Sal defintief die gastehuis aanbeveel. Die mense is baie gasvry en die kamer was stunning verby.

Riana D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana D

Pragtige plek, baie goed ingerig, privaat, veilig en beslis aan te beveel.

Baie lekker gebly, alles is baie mooi en goed ingerig. Wens ek kon nog 'n nag bly, maar sal beslis weer daar bly.

Meliza C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza C

Pragtige, ontspannende verblyf.

Ek moes op nommer 99 verblyf kry in Bloemfontein. Fever Tree Cottage het dadelik teruggekom na my toe. Dit is 'n pragtige cottage. Ek wens ek kon nog 'n aand geslaap het. Die cottage het alles wat jy nodig het en nog meer. Uitstekende vriendelike diens. 'n Veilige omgewing naby alles.

Lydia J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J

Stylvolle, netjiese blyplek in rustige omgewing.

Fever Tree Cottage is stylvol versier en was pragtig, skoon en netjies. Werklik 'n plesier om in te oornag.

Danny D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny D

'n Pragtige plekkie.

'n Pragtige plek en sentraal by al die nodige dinge om te doen. Veiligheid is 'n pluspunt!

Jan W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W

Alles foutloos en modern.

Geriewe baie skoon netjies en modern. Ons het lekker geslaap in 'n stil buurt.

Loretta R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta R

Rustige omgewing en privaatheid gewaarborg.

Met aankoms was ons vriendelik ontvang en als gewys. Sal weer daar oorbly.

Gretha S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretha S

Skoon, rustig en vriendelike atmosfeer.

Fever Tree Cottage is smaakvol en modern gemeubileer. Dis in ‘n veilige omgewing en met alarms toegerus. Yvette het ons baie welkom laat voel en was ons baie tegemoetkomend. Die tuin is ten spyte van waterbeperkings voorwaar ‘n lushof.

Sanca G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanca G

Great place to spend the night after a long day on the road!

Had a great night's sleep and close to lots of nice restaurants! It was really worth the buck and I slept like a baby!

Carel V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V

Very neat, extremely safe, wonderful and friendly host.

I was met by a very friendly, kind and wonderful lady ─ the co-owner of this neat and tidy place. The surrounding area is very quiet and peaceful. I appreciated the fact that smoking is not allowed, and hadn't noticed any house pets. Nearby, about 2 kilometers, is a shopping mall which is very convenient! Everything I needed were supplied!

Jannie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Netjies en veilig.

Die verblyf was uitstekend en veilig. Gratis WiFi was tot groot hulp.

Le-anne J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Le-anne J

Suited my needs perfectly.

My stay at Fever Tree was pleasant. The room was neat and modern.

Leonore L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonore L

Fantastiese selfsorg-eenheid!

Modern, netjies en skoon! Die eenheid is baie goed toegerus en die dekor is pragtig. Heerlike beskuit en koffie in die kas laat mens sommer tuis voel!

Louise R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Beslis 'n sakpas bederf met 'n koninklike atmosfeer.

Geen onnodige aankloppe by die deur nie en dit lyk presies soos op die fotos. Daar is meer as een keuse wat koffie aanbetref en dít is 'n baie groot bonus! Dankie vir vriendelike en goeie diens!

Imaan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imaan S

We enjoyed our stay, beautiful space and wonderful host.

Nice and quiet, a lot of privacy. Beautiful and contemporary interior. Close to the mall and other important point. Very clean.

Fevertree Cottage se terugvoer

Thank you for the nice review, it was a pleasure hosting you again. You are wonderful guests that left the space clean an tidy.

Fevertree Cottage
Christopher Justin M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher Justin M

Die beste verblyf waarin ons al gebly het.

Dit is 'n uitstekende eenheid met alles wat mens nodig het. Die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Dit is ook naby genoeg aan Mimosa Mall en die Universiteit as mens elke dag moet inry. Uitstekend. Sal Fever Tree beslis aanbeveel vir enige iemand!

Fevertree Cottage se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, Christofer. Dit was 'n plesier om julle te huisves, ek dink nie iemand het al die plek so perfek skoon en netjies gelos nie.

Fevertree Cottage
Elsabe K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe K

Stil area, netjies en veilig.

Baie lekker stil, skoon en netjies.

Adri C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Stylvol, gerieflik en beste waarde vir geld!

Ek sal dit vir enige persoon aanbeveel!

Linda W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda W

Clean and peaceful.

Unit is well equipped, clean and central, everything a person needs to relax for a weekend or overnight stay.

Imaan S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imaan S

Very clean, neat and very homely.

The place is absolutely beautiful with beautiful interior design. It is definitely value for money and feels homely. We definitely would use it again or refer a friend.

Adelene B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelene B

Wat 'n heerlike verblyf!

Moet vir Yvette sê dat dit 'n ongelooflike smaakvolle plekkie is, hulle is warm, vriendelike mense. Die kombuisie het alles in om 'n klein ete aanmekaar te sit. Ek en my seun het heerlik daar gebly. Sal weer daar bly!

Theunis P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis P

Fantasties.

Die verblyf was modern, elegant en het aan al ons behoeftes voldoen. Die sagte bedmatjies het jou voete vertroetel, die leesboeke was van die nuutste uitgawes op die mark en baie relevant, die beskuitjies was vars en smaaklik saam met die koffie, die badkamer se vloer het die nuutste mode-ontwerp verteenwoordig met sy blommetjies. Ons het privaatheid geniet in 'n luukse atmosfeer. Hoogs aan te beveel vir gaste.

Mimi S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimi S

Pragtig en baie praktiese eenheid!

Sal Fever Tree Cottage definitief aanbeveel.

Mara S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S

Vriendelike ontvangs met 'n netjiese en mooi woonstel.

Fever Tree Cottage is 'n mooi en netjiese woonstel met 'n veilige ligging.

Rosa P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa P

Lovely place, very clean and cosy.

I really enjoyed my stay at Fever Tree Cottage.

Cecil O - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil O

Enjoyed the stay, no hassles.

See star rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Verblyf geniet, geen probleme.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc099968e61c78b7f4b42c7bd0491adb36ffd4066ba36d19d75ef3c2c73c2f92068cb18516fe0b9448465abdcb236d79e92dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 9 Kaptein Goodman Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.095246249966 26.211843340475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang