Fevertree Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Cheryl H - Aug 2024
Algehele gradering
Very comfortable and pleasant.
Etresia Struwig S - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, smaakvol, lieflik.
Riza F - Mei 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Dj A - Mei 2024
Algehele gradering
Lekker gebly, dankie!
Velisha K - Apr 2024
Algehele gradering
Vinnig en rustig.
Sigrun A - Jan 2024
Algehele gradering
Very comfortable stay in a convenient and safe location, which is clean and modern.
Jan W - Jan 2024
Algehele gradering
Solar krag geen loadshedding/ WiFi great/ vol streaming TV -/afwerking van hoe g.
Marianna E - Feb 2024
Algehele gradering
Stil rustige omgewing.
Greta W - Nov 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf!
Naomi G - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect and peaceful for overnight staying.
Dj A - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik, rustig, veilig.
Deon M - Jul 2023
Algehele gradering
Skoon, gasvrye gasvrou en baie smaakvol gemeubileerd.
Lees meerCheryl H - Jun 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Elsabe K - Apr 2023
Algehele gradering
Skoon en prakties met alles wat mens benodig. Ligging is perfek, so lekker stil.
Prof. Hennie K - Apr 2023
Algehele gradering
Modern, skoon, gerieflik, goed geleë, billike tariewe en vriendelike ontvangs.
Heidi C - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons verblyf by Fevertree Cottage was heerlik!
Elizna G - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie oulik en lekker ingerig.
Riana D - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons was al voorheen daar en sal weer daar bespreek. Ek het dit al vir verskeie mense aanbeveel.
Kathy M - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely.
Angela S - Jul 2023
Algehele gradering
Great stay.
Jo-dee P - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful stay. Warm reception by owner. What you see is what you get.
Residentia Stigting H - Mei 2023
Algehele gradering
Alles goed.
Dirk K - Mei 2023
Algehele gradering
Eenheid is netjies en waarde vir geld.
Cheryl S - Des 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Japie S - Des 2022
Algehele gradering
Rustige area.
Celeste V - Okt 2022
Algehele gradering
Veilig, lekker en privaat.
Kobus E - Okt 2022
Algehele gradering
Bekostigbare gerief in Bloemfontein.
Carolyn F - Aug 2022
Algehele gradering
Lovely B&B with so many personal touches.
Andrew S - Jun 2022
Algehele gradering
Perfect stop-over for us.
Andre S - Feb 2022
Algehele gradering
Aangenaam en rustige, skoon omgewing.
Gallie V - Apr 2022
Algehele gradering
'n Pragtige plek. Die ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam. Dankie vir heerlike beskuit!
Rosa B - Jan 2022
Algehele gradering
We enjoyed our stay, highly recommended to any one.
Jan W - Jan 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Gerda C - Des 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut heerlik, sy baie gasvry onthaal.
Mari G - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige plek en ideaal vir besigheidsbesoeke!
Elmarie B - Nov 2020
Algehele gradering
Was netjies en rustig en baie gasvry.
Riana D - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtige plek, baie goed ingerig, privaat, veilig en beslis aan te beveel.
Meliza C - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige, ontspannende verblyf.
Lydia J - Mei 2019
Algehele gradering
Stylvolle, netjiese blyplek in rustige omgewing.
Danny D - Mei 2019
Algehele gradering
'n Pragtige plekkie.
Jan W - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles foutloos en modern.
Loretta R - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en privaatheid gewaarborg.
Gretha S - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, rustig en vriendelike atmosfeer.
Sanca G - Feb 2019
Algehele gradering
Great place to spend the night after a long day on the road!
Carel V - Nov 2019
Algehele gradering
Very neat, extremely safe, wonderful and friendly host.
Jannie S - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Le-anne J - Des 2018
Algehele gradering
Suited my needs perfectly.
Leonore L - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese selfsorg-eenheid!
Louise R - Okt 2018
Algehele gradering
Beslis 'n sakpas bederf met 'n koninklike atmosfeer.
Imaan S - Sep 2018
Algehele gradering
We enjoyed our stay, beautiful space and wonderful host.
Fevertree Cottage se terugvoer
Thank you for the nice review, it was a pleasure hosting you again. You are wonderful guests that left the space clean an tidy.
Christopher Justin M - Sep 2018
Algehele gradering
Die beste verblyf waarin ons al gebly het.
Fevertree Cottage se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie, Christofer. Dit was 'n plesier om julle te huisves, ek dink nie iemand het al die plek so perfek skoon en netjies gelos nie.
Elsabe K - Sep 2018
Algehele gradering
Stil area, netjies en veilig.
Adri C - Aug 2018
Algehele gradering
Stylvol, gerieflik en beste waarde vir geld!
Linda W - Aug 2018
Algehele gradering
Clean and peaceful.
Imaan S - Jun 2018
Algehele gradering
Very clean, neat and very homely.
Adelene B - Apr 2018
Algehele gradering
Wat 'n heerlike verblyf!
Theunis P - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Lees meerMimi S - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtig en baie praktiese eenheid!
Mara S - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met 'n netjiese en mooi woonstel.
Rosa P - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely place, very clean and cosy.
Cecil O - Okt 2018
Algehele gradering
Enjoyed the stay, no hassles.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Verblyf geniet, geen probleme.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang