Fevertree Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R790R711 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Fevertree Cottage is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in Dan Pienaar Rif. Die eenheid is geleë is in 'n stil, veilige straat maar steeds sentraal ten opsigte van winkelsentrums soos Loch Logan Waterfront en Preller Plein, asook verskeie skole soos Hoër Meisieskool Oranje, Laerskool Willem Postma en Hoërskool Sentraal. Citymed Day Clinic is sowat 1 km en Mediclinic is ongeveer 2 km ver.
Die eenheid is modern en smaakvol gemeubileer en sal aan al jou basiese selfsorgbehoeftes voldoen. Daar is 'n dubbelbed, hangkas, tafeltjie en rusbank vir 2, asook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n yskassie toegerus is. Die badkamer het 'n stort met die nodige toiletware, wasbak en 'n toilet . 'n Matras vir 'n kind is op versoek beskikbaar.
Die eenheid het lugversorging, WiFi, 'n alarmstelsel, 'n slim-TV met Netflix. Gaste kan hulle eie besonderhede gebruik om op ander stroomdienste in te teken.
Hierdie eenheid het 'n privaat ingang en 'n buite-area met sitplek vir 2. Daar is ook 'n sonkragstelsel en 'n rugsteunbattery om 'n gerieflike verblyf te verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 66
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Fevertree Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaptein Goodman-straat 9, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang