Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiddler's Green

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fiddler's Green bied unieke verblyf in Haenertsburg in die hartjie van Magoebaskloof. Haenertsburg is 'n dorpie op die rand van die Groot Platorand in Limpopo. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Verblyf word in 5 gerieflike eenhede gebied. Elke kamer het 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en gaste kan hulle eie intekenbesonderhede gebruik om programme te stroom. Die verblyf is met sonpanele toegerus wat ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag verseker. Elke kamer het 2 parkeerplekke en bied maklike toegang tot die kamers. Die hele eiendom is met 'n elektriese hek omhein en gaste sal 'n kode en 'n afstandbeheer ontvang om te gebruik.

Die kamers grens aan die bekende pizza-restaurant. Die ligging bied 'n rustige agtergrond wat gaste die kans gee om in die natuurskoon te ontspan terwyl hulle smullekker pizza geniet. Haenertsburg het 'n rits aktiwiteite soos voetslaan, kunsvlieghengel en perdry.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Chaleen V
Saam met vriende
5.0
Home away from home! Uitstekende gasvryheid, baie netjies en veilig. Kos by Pot & Plow restaurant was uitstekend!
Aug 2024
Erla V
Saam met lewensmaat
5.0
Welkome netjies, agtermekaar eenheid met behulpsame gasheer. Gasheer gaan uit sy pad uit om jou behulpsaam te wees, laat toe dat jy die kamer langer g...
Sien meer
Jun 2024
Elizabeth V
Gesin met tieners
5.0
Ons het net oorgeslaap. Ja, ons het net oorgeslaap.
Jun 2024
Euniece V
Gesin met klein kinders
5.0
Sal beslis weer hier tuis gaan. Pragtige, skoon en veilige verblyf. Alan was baie gasvry en hulpvaardig. Ons het ongelooflik tuis en welkom gevoel. Be...
Sien meer
Mrt 2024
Lourens C
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties Ons het die verblyf baie geniet. Eienaar en sy personeel het ons soos konings hanteer. Ons het toe sommer nog 'n aand daar gebly.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Fiddler's Green het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 145
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 145
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf2bf03fc13cd50a83bcbb3a69b8c2ae58e631fb11b1b9562725e5e1332fdf81139d53e4a14cdf5ca7e15ee157428163826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 145 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Pot 'n Plow Restaurant, A34, R71 Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.894999832415 29.993208374799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang