Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiddlers Rest

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jane T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Wonderful stay, great hosts. Amazing location, comfortable beds, friendly hosts and delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Calm, comfortable, cosy, clean. Hosts are very welcoming and friendly. Breakfast was nice and big, a great variety.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharina P
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike, rustige en veilige verblyf. It was absolutely wonderful. I felt right at home and very safe. I was greeted at the door every night, I was served the most delicious breakfasts every morning. My room was clean and neat with everything I needed and I got a little treat every day, thank you. It was really a wonderful experience. Ek het alleen gereis en was op kursus en het regtig veilig gevoel, kon rustig slaap en is bederf met 'n heerlike ontbyt. Florida Road is baie interessant en naby asook die Kingspark Stadion en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Fiddlers Rest
Thank you Tharina for your wonderful review. We really enjoyed having you stay with us.

Wendy A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

I enjoyed a quiet restful stay. Our rooms were comfortable and clean. Our hosts were helpful and friendly, and our breakfasts were delicious. The shower was a bit difficult to get into, but otherwise plenty of pressure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion J
1 nag
4.8
Jan 2024

Awesome. Ons het in die gesinsgastekamer gebly. Die hoofslaapkamer is besonders. Die ander kamer het geen kaste of waaier nie. Daar is 'n stoep wat aangebou is en baie baie warm word. Tydens aankoms was daar geen water in die yskas nie, geen vriendelike kroeg nie. Na 7 ure se ry sou 'n koue water baie welkom wees. Die aircon werk nie behoorlik nie. Ontbyt was van 5-ster gehalte. Overall sal ek dit definitief aanbeveel as hulle die klein tekortkominge regstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lilian
Fiddlers Rest
Thank you for booking with Fiddlers Rest. This was a last-minute booking and you requested an early check in because the accommodation you were previously staying in at Oribi Gorge did not have water. We accommodated your request. There is always cold, purified water in a thermos jug next to the drinking glasses on the hospitality tray. There should have definitely been a fan in the second room, and I sincerely apologise for this oversight. We always aim to please at Fiddlers Rest and wish that you had requested water or a fan which we could easily have pointed to or provided, so that you may have had a more enjoyable stay. Kind regards, Lilian/Manager

Liz W
Kort verblyf
4.6
Jan 2024

Dit staan in die antwoorde. Ja. Hulle het solar dus nie 'n probleem met loadshedding nie. Die ontbyt was heerlik en oorgenoeg. Vars vrugte opgesny en 'n groot verskeidenheid. Joghurt. Verskeie ontbytgraan en ook 'n vol warm ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deetleff S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Dit is rerig lekker en naby baie kosplekke. Die mense is amzing en die plek is net so lekker. Was baie maklik om in en te uit te kom en die ontbyt was baie meer as wat ek verwag het. Ek sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Gerieflike verblyf in 'n stil omgewing. Goeie opsie vir 'n sakereisiger wat gerieflike verblyf benodig in 'n sentrale omgewing met 'n aangename ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lawrence M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

It was second to none. It was wonderful. It felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thalita C
1 nag
5.0
Jun 2023

Veilig, netjies, vriendelik. Ek het baie tuis en welkom gevoel en is Saterdag met 'n heerlike ontbyt bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lilian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Havelocksingel 11, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04L6hUKUFFhbyKIGyC6jSTT3Cf28IDyteafIncpJgyAH5lHL3O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 11 Havelock Crescent Morningside 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.823360552654 31.010617017746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang