Fiddlewood Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Jamie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Izak V - Jan 2020
Algehele gradering
Nie die geld per aand werd nie.
Fiddlewood Place se terugvoer
Baie jammer om dit te hoor. Die Wi-Fi wagwoord was op die yskas met merker geskryf julle het verkeerd getik tot my dogter julle moes wys. Buite die kombuis deur is 'n 5m wasgoed lyn. Die bediende was daar toe julle weg was en julle het gesê sy moet die kamers los en net mop. Die tuin dienste was daar toe julle nog daar was. Lekker dag.
Jacques Q - Jul 2019
Algehele gradering
Value for money in a spacious and clean environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Waarde vir geld in 'n ruim en skoon omgewing.
'n Aangename en baie bekostigbare verblyf in Empangeni. Ek het voorheen in 'n ander fasiliteit in Empangeni gebly en Fiddlewood Place het dié vierster-fasiliteit ver oortref. Sal beslis op my volgende reis by Fiddlewood Place bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fiddlewood Place se terugvoer
Thank you Jaques, it was a pleasure hosting you.
Alta S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Stefanus De Wet B - Jul 2019
Algehele gradering
Convinient and homely.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam en huislik.
Ons het een aand hier geslaap en was mal daaroor. Dit het 'n heerlike huislike gevoel waar ons kon braai vir aandete en bietjie TV kyk na die tyd. Daar was klein goedjies fout, en dit sal onnodig wees om dit te noem. Ons sal definitief weer heir bespreek vir volgende week. Uitstekende waarde vir geld!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fiddlewood Place se terugvoer
Baie dankie Stefanus. Julle is welkom enige tyd. Sien uit om julle weer te sien.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fiddlewood-rylaan 24, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang