Field and Stream
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gregory Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 90
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elmarie B - Jun 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel en liggaam.
Brandon S - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome!
Andre B - Apr 2023
Algehele gradering
Ons het die stilte en mooi natuur baie geniet saam met ons pekingnese hondjies wat saam gegaan het en dit net so geniet het, my man ht die vlieghengel geniet en die waterval was die hoogtepunt. Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer so maak.
Carin P - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier, vis gevang, gestap en fiets gery! Sal graag weer gaan.
Dave G - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely early winter escape.
Field and Stream se terugvoer
Hi Dave,
I am sorry to hear that you feel our fishing is very poor. We are normally recognised as one of the top fishing venues in Dullstroom, as you will find out from the tackle shops in town. At this time of the year, fishing can be challenging as the trout behaves as though they are in spawning mode and do not feed properly, but are territorial. Other guests have been successful while using the orange and yellow winter patterns. I don't keep tame fish on the farm and they do require some skill to be caught, unlike some of the other venues.
Regards,
Greg.
Morne K - Jan 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Corne S - Des 2023
Algehele gradering
Rustig in die natuur.
Christel S - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Jaco R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi opset en baie om te doen op die plaas. Baie lekker gebly.
Stacy D - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful, rustic and so very peaceful.
Juanita K - Jun 2022
Algehele gradering
Dog-heaven in the most gorgeous location.
Herma F - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige plek, met 'n baie rustige atmosfeer! Vriendelike en baie behulpsame diens!
Charl V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek vir wegkom.
Anna-marié S - Jul 2022
Algehele gradering
Familievriendelik, troeteldiervriendelik, gasvry, baie mooi natuur en mooi staproetes.
Lees meerLetitia D - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in pragtige natuurskoon.
James O - Jun 2022
Algehele gradering
The fields and streams are absolutely pristine and beautiful.
Field and Stream se terugvoer
Hi,
Always appreciate constructive criticism and do take heed.
We are at present focusing on fitting a very expensive and large generator to sort out the Eskom problem, but will see what can be done with some the interior as requested.
Regards,
Greg.
Andy K - Mrt 2022
Algehele gradering
Always a pleasure staying at Field and Stream.
Iain H - Feb 2022
Algehele gradering
Great break away.
Jaco B - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik. Dis 'n pragtige plaas, bestuurder was ook baie vriendelik.
Yvonne V - Mei 2021
Algehele gradering
Wonderlike drie dae wegbreek.
Aninde K - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi landskap met rustigheid.
Riana N - Feb 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie rustig met die mooiste uitsig!
Paulette B - Jan 2021
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek met stilte, ’n pragtige grasveld, veldblomme, watervalle, wildlewe en hengel.
Janet T - Mei 2021
Algehele gradering
Hondevriendelik en skoon.
Candice D - Okt 2021
Algehele gradering
Perfect getaway in a beautiful location.
Clinton E - Okt 2021
Algehele gradering
Very quiet remote location.
Jill I - Apr 2021
Algehele gradering
Peaceful stay with incredible scenery!
Ansie F - Feb 2021
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek uit die stad in 'n asemrowende omgewing.
Christa J - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing, het die basiese geriewe, kinders en honde het die natuur geniet.
Lees meerJohann B - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantasties, beeldskoon en asemrowende natuurskoonheid. Kan nie vir meer vra nie.
Field and Stream se terugvoer
Hi,
I agree that the Tonteldoos road from town is in a shocking condition.
We are doing our utmost to get the roads department to gravel it.
As regards the farm road we have a predicament as it is on a very steep decline from the gate to the units, and we therefore have to wait until the rainy season subsides as it just washes away each time we fix and then once more have a storm.
We will be attending to it in the very near future.
Regards,
Greg.
Sharon W - Mrt 2021
Algehele gradering
Not a place I would return to and no fish were caught.
Leon V - Des 2020
Algehele gradering
Rus vir die siel!
Anel B - Des 2020
Algehele gradering
Adventure, but rested.
Lees meerGerhard M - Des 2020
Algehele gradering
Lekker.
Field and Stream se terugvoer
Hi,
Apologies, the hole in the fence is regrettable.
Unfortunately the unit was book back to back for the whole of December and into January, and we only found out afterwards that a previous guest's dogs did the damage to the fence.
It has since been repaired.
Regards,
Greg.
Marissa S - Jul 2019
Algehele gradering
Amazing weekend. Great place. Will definitely go again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese naweek. Goeie plek. Sal beslis weer gaan.
Ons het 'n ongelooflike naweek saam met die gesin gehad. 'n Fantastiese plek vir vlieghengel. Baie staproetes. Baie vriendelike personeel en skoon en uitstekende geriewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Estie D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie, baie mooi.
Riekie E - Jan 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
Michele M - Nov 2019
Algehele gradering
Beautiful location and very good reception. Lovely stay, would definitely go back.
Marina H - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik rustig, verkwikkend, perfek toegerus in 'n asemrowende omgewing!
Lees meerSienet H - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlike wegbreek in pragtige natuurskoon.
Anita Van Wyk V - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit is so heerlik stil omgewing.
Nico H - Jan 2019
Algehele gradering
Topgehalte-verblyf!
Corne L - Jun 2019
Algehele gradering
Beautiful setting.
Robert M - Apr 2019
Algehele gradering
Brilliant.
Rudolph K - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en die natuur is beeldskoon.
Babsie O - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was amazing, rustig en baie ontspannend, kinders het hulleself baie geniet.
Koos B - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige plek, baie rustig.
Jaco V - Apr 2019
Algehele gradering
Die verblyf was voldoende, maar baie moets en moenies waarvan ons onbewus was.
Lees meerField and Stream se terugvoer
Hi,
The road to the farm is not great as is, unfortunately, a lot of neglected roads in our country. A 4x4 is not necessary but we do on our website recommend a high clearance vehicle. In fact, a normal clearance driven with care is okay. As regards the fishing, Field and Stream is as is most venues in Dullstroom a strictly fly-fishing venue. The young fellow was using a spinning rod and in fact, had taken out 2 fish in a catch and release dam which is clearly signposted. We did, in fact, have complaints about the spinning taking place from 2 of our guests who intimated that if this is the norm at our farm they would not return as they are purist fly fishermen. I will take a look at the lighting in the unit and make a decision.
Regards,
Greg.
Elizabeth Gertruida F - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese behuising en waarde vir jou geld!
Lees meerAudre P - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige rustige omgewing.
Sonia D - Okt 2018
Algehele gradering
Ongelooflike natuurskoon.
Cecilia G - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties as jy rus en vrede nodig het.
Werner H - Aug 2018
Algehele gradering
Ons verblyf was baie rustig gewees.
Suzette B - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Jean M - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige plaas!
Stefan E - Jun 2018
Algehele gradering
Perfect place for a cosy winter weekend breakaway.
Anneke R - Mrt 2018
Algehele gradering
Verblyf was fantasties. Ons gaan vir seker weer kom!
Jacques E - Mrt 2018
Algehele gradering
Perfekte plekkie om weg te breek van die stad, en steeds naby genoeg aan Dullstroom om die dorp te ervaar.
Anja V - Feb 2018
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, privaat en rustig.
Wilna B - Jan 2018
Algehele gradering
Werklike troeteldiervriendelike verblyf.
Linda B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige natuurskoon, met gemaklike verblyf.
Nick G - Des 2018
Algehele gradering
Rustig. Salig. Pragtig.
Christel R - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige en rustige plek!
Ettiene J - Feb 2018
Algehele gradering
Asemrowend en rustig.
Adri B - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig. Net natuur!
Ryan D - Mei 2018
Algehele gradering
Great, relaxing weekend away.
Johan E - Feb 2018
Algehele gradering
A beautiful setting of trout waters and stone cottages between valleys and hills.
Chantal M - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties om ons honde na 'n regte pet-friendly plek toe te neem.
Anna-marie S - Mei 2018
Algehele gradering
Skoon, vars lug!
Elmarie T - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige plek net amper onrybare pad.
Andrew S - Mei 2018
Algehele gradering
Lovely place and location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike plek en ligging.
Het heerlik gebly, was lekker rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alecia O - Nov 2018
Algehele gradering
Salig.
Maria A - Jun 2018
Algehele gradering
Very nice stay.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Chrissie M - Des 2017
Algehele gradering
Dit was hemels.
Annabe J - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Pieter S - Nov 2017
Algehele gradering
One of the best farm stays we've done.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Van die beste plaasverblyf wat ons al gehad het.
Aan Kevin en Greg, baie dankie vir die heerlike tydjie. Dankie vir die aanbevelings om die watervalle op die plaas te besoek, werklik die moeite werd! Die eenheid was skoon en die personeel vriendelik. Ons sal beslis terug wees, maar dié keer vriende saambring.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Johan B - Okt 2017
Algehele gradering
Absolutely marvelous.
Kinloch V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties
Madelein M - Jul 2017
Algehele gradering
’n Natuurliefhebber se droom: drie watervalle, foreldamme, sterre, kaggelaande, klippe, wind en grasvelde. Beste van alles - geen selfoonontvangs!
Ronel V - Mei 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Lelanie S - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik! Dit is regtig pragtig en so rustig.
Rob S - Des 2017
Algehele gradering
Stunning property, excellent location, good fishing and hiking, friendly staff.
Lees meerDaleen S - Okt 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Marilise G - Feb 2017
Algehele gradering
Die ligging is pragtig en rustig maar die pad is amper onrybaar. Dit behoort vooraf genoem te word. Die huis self is pragtig maar die meubels laat veel te wense en is ook nie deeglik skoongemaak vooraf nie.
Field and Stream se terugvoer
Hi,
I am saddened to hear about the cleanliness as we are particular with the cleaning. Which unit and what date was this so I can follow it up with my staff.
Was it not Cormorant last weekend where you did not want the maids to service?
We have just had the lounge furniture re upholstered and bought new beds and linen last month? My website does mention the road and that a high clearance vehicle is preferable
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tonteldoosweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang