Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Field and Stream

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 760 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

The Nest @ Field and Stream is 'n lieflike selfsorgkothuis op die Field and Stream-plaas net buite die klein dorpie Dullstroom in Tonteldoosweg geleë is. Die plaas bied 'n rustige omgewing waar gaste privaatheid en panoramiese uitsigte kan geniet. Die plaas is bekend vir kunsvlieghengel en bied 2 damme, 'n keerwal en is 4 km vanaf die Witpoortrivier aan die suidelike punt van die plaas.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n slaapbank vir nog 'n volwassene en 'n kind.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die eetarea en verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n lieflike kaggel.

Die eenheid lei na die onderdakstoep met sitplek en braaigeriewe.

Gaste kan ook watervalle met piekniek- en swemareas, staptogte langs die strome en die plaaspaadjies wat vir stap en bergfietsry geskik is geniet. Boonop is daar 'n aantal aanbevole bergfietsroetes rondom Dullstroom wat almal vanaf die plaas bereik kan word.

Aan die bokant van die plaas lê die Field and Stream-kleiduifskietbaan wat ideaal is vir ramspartytjies, gesinsuitstappies of spanbou. Die plaas bied ook 'n konferensiesentrum met plek vir 25.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xEnkelslaapbank
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Dienste

  • Diens op aanvraag

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 89 resensies vir Field and Stream
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gregory Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Tonteldoosweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Field and Stream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tonteldoosweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7c71aa9f29c9c802711b45a3443341116c20f3e76bf96b2857ecb5a6838581fa59a2750b618bd0ff1d39697d2cf36e993fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 3 mense 89 5 1 5 Tonteldoos Road Field and Stream 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.42800495039 30.01495056189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang