Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Field of Dreams

B&B
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Billingham-straat 29, Sasolburg, 1947, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Field of Dreams bied moderne dog gerieflike B&B-verblyf in Sasolburg. Dit maak voorsiening vir alleenreisigers, paartjies en klein gesinne en is binne maklike bereik van plaaslike winkels, restaurante en die nabygeleë R57.

Verblyf word gebied in verskeie kamers met lugversorging. Elke kamer is individueel versier en het of 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens, of koningingrootte-beddens, of 'n kombinasie van enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad of slegs 'n stort.

Die kamers het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond, en het ook 'n TV met stroomdienste soos Netflix, Prime, Disney+, BritBox en YouTube. 'n Lessenaar en gratis WiFi is ook beskikbaar. Vir ekstra gerief kan gaste 'n wasmasjien, tuimeldroër, strykyster en strykplank versoek. Oorgenoeg parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Billingham-straat 29, Sasolburg, 1947, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Billingham-straat 29, Sasolburg, 1947, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA356775f7acee6417f74e7d85cc3f5fe57c879eb65fd2cace2acd919596bf64a13148210b249846f438a5cef16d1330d99741?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 29 Billingham Street Sasolburg 1947 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.803821 27.826579

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang