Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Simone S
1 nag
5.0
Apr 2024

Voldoen aan basiese behoeftes en is gerieflik en skoon. Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie voldoen aan die basiese behoeftes en is gerieflik en skoon. WiFi in die kamer en 'n naambord voor die eiendom om die plek te identifiseer sal 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Fieterjasies Selfsorg Akkommodasie
Is besig om WiFi te installeer. Is nie lus vir mense wat 12uur in die nag sit en toeter druk vir slaapplek nie. Dis hoekom daar nie borde is nie. Hoop dit maak sin.

Paul J
1 nag
4.6
Des 2023

Privaat en gesellig. Ja, lekker gebly. Lekker matrasse, kussings en waaiers. Lekker lapa met geriewe en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus D
1 nag
5.0
Sep 2022

Waarde vir geld. Professioneel. Sentraal geleë. Goeie diens. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucas J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Lekker geslaap. Baie still dankie. Net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolph M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2021

Wonderful hospitality. Owner always available to help. Too friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Peaceful. We had a peaceful weekend. The service was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Adele G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2021

Hanlie en Herman was baie vriendelik. Die plek was netjies en skoon. Sal beslis weer daar bly as ons Parys toe gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alwyn O
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mrt 2021

Heerlik gekuier. Swembad en braaigeriewe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karline V
1 nag Saam met vriende
3.6
Des 2021

Baie lekker. Tannie Hannelie is dierbaar en het ons baie welkom laat voel. Ons kon lekker swem, ontspan in die kamer en bietjie uitgaan en veilig kom slaap. Baie dankie!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marietjie C
1 nag Saam met vriende
1.6
Des 2021

Sal nooit weer daar gaan oornag nie! Geen sanitiser, seep, skottelgoedseep, vars melk of WiFi nie! 2 handdoeke vir 3 mense? Wie stort en wie kyk? Geen lugverfrisser in badkamer met vreeslike klein venstertjie! Plek lyk glad nie soos op foto's nie! Slegs plastiekskuifdeur tussen akkommodasie. Geen privaatheid. Hoor elke woord wat ander gaste sê. Gasvrou bespreek vorige gaste en noem selfs hulle name en vanne. Maak slegte en swak opmerkings van hulle. Minwetend ons ken hulle persoonlik! Agge nee!

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorderstraat 32, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MDJjNWJlLWQwOWMtNGQ4Ny1hODIwLTY1NTRmYmJiNTdlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 32 Noorder Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.906693677279 27.449215305557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang