Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fifty-Five on Park

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Fifty-Five on Park
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Stephan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan D

Ons kuier was heerlik, ons het dit baie geniet as 'n familie.

Die verblyf by Fifty-Five on Park was netjies, ruim en baie veilig. Die ligging was perfek geleë en maklik om weer op ons asem te kom om verder te reis.

Petrus B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus B

Waarde vir geld.

Bje bje lekker gebly, bje mooi plek, streng aanbeveel.

Juanita C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C

Die huis se dekor is nuut en mooi. Die voertuie kon in die erf parkeer.

Die ligging is perfek.

Karla S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karla S

Die plekkie is mooi en netjies. Ons het dit baie geniet.

Ja, ons het lekker gebly. Dankie vir die hulp om die verblyf te kon reël.

Abraham O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham O

Waarde vir geld verblyf.

Ons het lekker gebly, ongelukkig was daar geen WiFi en geen TV. Plek bied goeie waarde vir die prys wat ons betaal het. Alles was skoon.

Paul R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul R

Netjies.

Hoofbadkamer se toilet is verstop.

Rachel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel V

Wat 'n wonderlike plek na 'n lang kar rit.

Die kinders kon speel in die tuin en die ouers braai en rustig word.

Anouka H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anouka H

Goeie oorverblyf.

Was ons stop op pad Kaap toe - als mooi skoon en eienaars baie betrokke om uit te help. Beveel die plek goed aan. WiFi kan verbeter word.

Nadia R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nadia R

Pragtige huis, lekker vir groot groep vriende/familie.

Sonpanele vir beurtkrag. Duideliker instruksies oor hoe die oorskakeling werk word benodig. Huis het baie potensiaal, maar kort aandag met klein goedjies byvoorbeeld die skoonmaak van die huis en seker maak daar is krageenhede opgelaai.

Mandy S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mandy S

Adequate.

Very helpful owner. But the area didn't feel safe, and the capped WiFi lasted half an hour. Water ran out in the shower in the morning, and only 3 people had showered the night before.

Lisa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V

Baie netjies, moderne meubels, groot slaapkamers.

Swembad kort aandag.1 badkamer se toilet het nie gewerk nie.

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb1a80040e1785b723ac5f5e5154972f4740f54a12b8c9739e3d856080d3e78d9bdc65ad860b2b5c823b791cf00dffcd2ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 55 Park Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.248677148247 24.527123384491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang