Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fifty-Five on Park

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Stephan D
1 nag
5.0
Jul 2024

Ons kuier was heerlik, ons het dit baie geniet as 'n familie. Die verblyf by Fifty-Five on Park was netjies, ruim en baie veilig. Die ligging was perfek geleë en maklik om weer op ons asem te kom om verder te reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld. Bje bje lekker gebly, bje mooi plek, streng aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die huis se dekor is nuut en mooi. Die voertuie kon in die erf parkeer. Die ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Die plekkie is mooi en netjies. Ons het dit baie geniet. Ja, ons het lekker gebly. Dankie vir die hulp om die verblyf te kon reël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham O
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Waarde vir geld verblyf. Ons het lekker gebly, ongelukkig was daar geen WiFi en geen TV. Plek bied goeie waarde vir die prys wat ons betaal het. Alles was skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Paul R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Netjies. Hoofbadkamer se toilet is verstop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Wat 'n wonderlike plek na 'n lang kar rit. Die kinders kon speel in die tuin en die ouers braai en rustig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anouka H
1 nag
4.6
Apr 2023

Goeie oorverblyf. Was ons stop op pad Kaap toe - als mooi skoon en eienaars baie betrokke om uit te help. Beveel die plek goed aan. WiFi kan verbeter word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia R
1 nag
3.2
Apr 2023

Pragtige huis, lekker vir groot groep vriende/familie. Sonpanele vir beurtkrag. Duideliker instruksies oor hoe die oorskakeling werk word benodig. Huis het baie potensiaal, maar kort aandag met klein goedjies byvoorbeeld die skoonmaak van die huis en seker maak daar is krageenhede opgelaai.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Mandy S
1 nag Gesin met tieners
3.0
Des 2023

Adequate. Very helpful owner. But the area didn't feel safe, and the capped WiFi lasted half an hour. Water ran out in the shower in the morning, and only 3 people had showered the night before.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 55, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeb1a80040e1785b723ac5f5e5154972f4740f54a12b8c9739e3d856080d3e78d9bdc65ad860b2b5c823b791cf00dffcd2ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 55 Park Street Graaff Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.248677148247 24.527123384491

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang