Fig Tree Annex
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ansa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Chris V - Sep 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en presies soos adverteer.
Johan S - Sep 2024
Algehele gradering
Baie netjiese en oulike plek en fasiliteite met vriendelike diens!
Fig Tree Annex se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom gerus weer.
Michel D - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte oornag-lêplekkie.
Fig Tree Annex se terugvoer
Baie dankie vir julle mooi evaluering. Julle is enige tyd welkom. Daan en Ansa
Jan D - Jul 2022
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Conrad B - Jun 2021
Algehele gradering
Netjiese eenheid, stil & rustige atmosfeer.
Pierre S - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, lekker geslaap in mooi skoon en netjiese kamer. Baie mooi boomryke en veilige omgwing.
Fig Tree Annex se terugvoer
Groot plesier. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Bianca B - Mrt 2020
Algehele gradering
Awesome. Baie rustig.
Ronel F - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Marli H - Feb 2019
Algehele gradering
Bekostigbare verblyf met vriendelike diens.
Fig Tree Annex se terugvoer
Groot Plesier Marli. Julle is enige tyd welkom. Vriendelike Groete Daan en Ansa
Ruan S - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangename en netjiese oornagverblyf.
Fig Tree Annex se terugvoer
Dankie Ruan. Sien uit daarna om julle volgende jaar weer te verwelkom. Vriendelike Groete. Daan en Ansa
Amanda P - Feb 2019
Algehele gradering
Perfek vir oornag-verblyf.
Fig Tree Annex se terugvoer
Dankie Amanda. IS bly julle het julle verblyf geniet saam met ons en "Bruno". Vriendelike Groete Daan en Ansa
Rachel P - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf so na aan die natuur as kan kom.
Fig Tree Annex se terugvoer
Baie dankie Rachel. Is baie bly julle het dit so geniet. Julle is enige tyd welkom.
Daan en Ansa
Elrika V - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker oornagverblyf.
Fig Tree Annex se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terug voer. Is baie bly julle het dit geniet. Jammer dat julle ons moeilik gevind het. Die aanwysings is die beste om te volg. Die GPs koördinate kan nie nader wys nie, want Google maps het nog nie eens Susan Straat aangebring nie.
Martie V - Sep 2018
Algehele gradering
We received more than we expected for the money we paid.
Fig Tree Annex se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle was baie spesiale gaste wat ons in nood ook uitgehelp het. Ons is baie dankbaar. Baie baie dankie vir julle hulp. Kom kuier gerus weer. Daan en Ansa
Joanne T - Mei 2018
Algehele gradering
Great stay.
Fig Tree Annex se terugvoer
Thank you so much for your review. We are very happy that you have enjoyed your stay. Your are welcome anytime.
Daan en Ansa
Eruka B - Apr 2018
Algehele gradering
Amazing experience.
Fig Tree Annex se terugvoer
Thanks so much for your review Eruka. We are very happy that you have enjoyed your stay. Your are welcome anytime.
Daan en Ansa
Madelein M - Okt 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lees meerFig Tree Annex se terugvoer
Dankie Madelein, ons werk aan die kroegyskas ding. Kamer nr 1 het darem een. Alhoewel nie so lekker groot bed nie. Die GPS en selfoon sein is, maar die probleem met dié dat ons in die Magalies Berg Groen Belt geleë is. Vriendelike Groete, Daan en Ansa.
Marinet G - Mei 2017
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Fig Tree Annex se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Julle is enige tyd welkom.
Yolandé V - Jun 2017
Algehele gradering
True value for money - beautiful setting, excellent room and friendly service!
Fig Tree Annex se terugvoer
Thank You Yolandé. You are most welcome. We are glad you enjoyed it so much.
Nicholas M - Mrt 2017
Algehele gradering
Enjoyed our stay.
Fig Tree Annex se terugvoer
Thanks for the review Nicholas. We will look into the "nice additions". ☺
Cassandra G - Apr 2017
Algehele gradering
Toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n aand se verblyf. Gemaklik en snoesig.
Fig Tree Annex se terugvoer
Thank you for your review Cassandra, it is much appreciated.
Mavis S - Jan 2017
Algehele gradering
It was too far out in plots I did not expect that, no TV.
Fig Tree Annex se terugvoer
Dear Mavis,
I am very sorry you missed the things that you mentioned which is actually stated on the site.
The location shows Vontina AH, where by AH means agricultural holdings.
Facilities and services you will see that Satellite TV is not marked.
The food situation, the following is stated on the site: We do not offer any meals but you are welcome to try out one of the many restaurants and take-out places in Pretoria and the Hartbeespoort Dam area for breakfast, lunch and dinner.
To make your stay even more enjoyable, there is a superb restaurant that is walking distance from our establishment where you can enjoy a lovely meal. You have actually used it.
Regards.
Vollie V - Nov 2016
Algehele gradering
Baie dankie het baie lekker gebly en gekuier. Was net kort, maar sal definitely weer kom.
Fig Tree Annex se terugvoer
Dankie Vollie. Is baie bly dat julle so lekker gekuier het. Kom gerus weer.
Kia P - Okt 2016
Algehele gradering
Verrassend mooi, gerieflik.
Fig Tree Annex se terugvoer
Dankie Mia. Hoop ons sien julle gou weer.
Carlien K - Okt 2016
Algehele gradering
Rustig en naby aan die natuur!
Fig Tree Annex se terugvoer
Dankie Carlien. Baie bly julle het die oorslaap geniet. Kom gerus weer.
Daan en Ansa
Ilse P - Apr 2016
Algehele gradering
Die kamer is ideaal vir oornag.
Fig Tree Annex se terugvoer
Dankie baie Ilse. Ons is bly julle het dit geniet. Kom gerus weer. Ansa Steenkamp
Charl R - Jul 2016
Algehele gradering
Baie goed.
Jenni-lee D - Okt 2015
Algehele gradering
Gevoel asof ek in die hemel was - dit is waarlik prentjie-mooi.
Fig Tree Annex se terugvoer
Dankie baie, Jen. Dit was 'n groot plesier om 'n gas soos jy te kon hê. Kom kuier gerus weer!
Groete,
Ansa Steenkamp
Liezell B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies en dis die perfekte oornagplek.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vontina-hoewe no.2, Kameeldrift-wes, 0068, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang