Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fig Tree Annex

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Chris V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Skoon, netjies en presies soos adverteer. Ek het saam 'n groep vriende oorgebly. Ons het 'n troue bygewoon in die omgewing. Verblyf is mooi skoon en netjies, soos adverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag
4.8
Sep 2024

Baie netjiese en oulike plek en fasiliteite met vriendelike diens! Ons was 'n groep van 6 in 3 kamers. Al die kamers was skoon, netjies en alle bykomstighede wat nodig was, was daar. Alhoewel dit net 1 nag was, het ons lekker gebly en lekker geslaap. Ons het versoek om vroeg in te teken en dit was geen probleem. Was vriendelik ontvang en ons kan vir seker die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
Fig Tree Annex
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom gerus weer.

Michel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2022

Perfekte oornag-lêplekkie. Ek sal Fig Tree Annex enige tyd aan beveel. Die personeel is baie vriendelik. Die kamers is gerieflik en baie skoon en netjies. Lekker vir oornag. Dit is nie selfsorg nie, maar daar is genoeg plek vir koffie en tee asook eie eetgoedjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
Fig Tree Annex
Baie dankie vir julle mooi evaluering. Julle is enige tyd welkom. Daan en Ansa

Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2022

Lekker stil en rustig. Baie basiese geriewe. Die plek het soveel potensiaal.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Conrad B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Netjiese eenheid, stil & rustige atmosfeer. Baie vriendelike diens van Ansa van aankoms regdeur tot vertrek. Gerieflike, netjiese en skoon eenheid, met als wat ons kon nodig kry. Stil bosveldatmosfeer, perfek vir rus en wegkom van die stad vir 'n naweek. Langsaan is die Magalies Mountain Lodge en Spa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2021

Vriendelike ontvangs, lekker geslaap in mooi skoon en netjiese kamer. Baie mooi boomryke en veilige omgwing. Ons het baie lekker geslaap in die baie mooi boom en bosryke plek. Dankie ook vir die vars melk en koffie in die kamer. Die kamers was baie mooi skoon en netjies. Ons al enige tyd weer by hulle oorbly en hulle is bo aan die lys om aan te beveel vir vriende en familie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
Fig Tree Annex
Groot plesier. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Bianca B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Awesome. Baie rustig. Lekker rustig. Baie skoon. Gasvryheid uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Pragtige omgewing. Baie netjies en pragtig in die berg. Ons het heerlik gebly en is vriendelik ontvang. Naby aan die trouvenue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2019

Bekostigbare verblyf met vriendelike diens. Fig Tree Annex is netjies, skoon en goed toegerus. Ansa het ons vriendelik verwelkom. Dankie vir die lekker oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ansa
Fig Tree Annex
Groot Plesier Marli. Julle is enige tyd welkom. Vriendelike Groete Daan en Ansa

Ruan S
1 nag
4.2
Mrt 2019

Aangename en netjiese oornagverblyf. Was vir ons die ideale plek om te oornag voor die jaarlikse Om die Dam Ultra marathon wedloop in Hartbeespoortdam. Vriendelike verwelkoming en rustige, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ansa
Fig Tree Annex
Dankie Ruan. Sien uit daarna om julle volgende jaar weer te verwelkom. Vriendelike Groete. Daan en Ansa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vontina-hoewe no.2, Kameeldrift-wes, 0068, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ZjgwZTQzLWE2ZTMtNGI3ZS1hODA5LWNlYjI0ZTYyMGQ1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Vontina hoewe no. 2 Kameeldrift-wes 0068 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.693555555556 27.992333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang