Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fig Tree Annex

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vontina-hoewe no.2, Kameeldrift-wes, 0068, Gauteng
  • Vanaf R610 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fig Tree Annex is tussen Pretoria en Hartbeespoortdam teen die Magaliesberg in een van die klowe geleë, sowat 17 km van Hartbeespoortdam en 25 km vanaf Pretoria se middestad.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is nie vir selfsorg toegerus nie. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, waar die derde slaapkamer 'n superkoninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het.

Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar.

Die verblyf is veral gerieflik vir oorslaap na troues in die omgewing of om die pragtige natuurskoon rondom Hartbeespoortdam en die omliggende omgewing te verken. Daar is ook 'n restaurant stapafstand van die verblyf af waar jy aan 'n heerlike maaltyd kan smul.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ansa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Vontina-hoewe no.2, Kameeldrift-wes, 0068, Gauteng
  • Gaste dink Fig Tree Annex het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Gauteng
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vontina-hoewe no.2, Kameeldrift-wes, 0068, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ZjgwZTQzLWE2ZTMtNGI3ZS1hODA5LWNlYjI0ZTYyMGQ1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Vontina hoewe no. 2 Kameeldrift-wes 0068 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.693555555556 27.992333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang