Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fig Tree

Selfsorg

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
3.8
Ben A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2023

Teleergesteld in. Fig Tree is net goed genoeg vir 'n nag se oorslaap op pad wildtuin toe, nie vir 'n kuier om die Marloth-ervaring the geniet nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Maarten M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Baie lekker. Baie lekker gebly en redelik wild gesien. Al net dis nie naby die lyndraad (grens) van die Krugerwildtuin nie. Eienaars is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Okt 2021

Dit wat op die foto's wys met advertensie en dit wat jy kry is 2 wêrelde. Daar lê los kragdrade rond. Daar nie 'n broodmes of 'n pot as jy nodig het om iets te kook nie. Die afdroograk is so aangepak. Die oppervlakte in die kombuis om iets te doen is so klein. Die braai word nie eers skoongemaak nadat jy gebraai het die vorige dag nie. Ek het 2 keer gevra is daar 'n splash pool en daar is gesê daar is, maar weet nou nog nie waar dit is nie en die TV en kanale is uiters swak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Jacomina. F
Fig Tree
Daar is brood borde twee in die laai plus n tafeldoek en die afdroog rak is glad nie aangepak. Ek het n pot en twee panne in die woonstel plus n broodpan om buite n broodjie te bak.Op my advertensie staan daar nie dat daar n splash pool is nie . En daar is open view tv. Ek erken dat die skroefie van die een tyback uitgeval het maar dit is reggemaak. Jammer daaroor.

Naomi C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Die verblyf was baie aangenaam omrede vir die volgende redes: Baie netjies, vriendelike eienaars en naby aan alles. Ons kon regtig met niks fout vind nie en sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Aug 2019

Ons het baie lekker gebly by 25 Fig Tree in Marloth Park. Omgewing is lekker, ontspanne en die eienares is baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly by 25 Fig Tree in Marloth Park. Omgewing is lekker, ontspanne en die eienares is baie vriendelik. Sy het baie vinnig professionele hulp gereël toe daar iets fout gegaan het met die elektrisiteit in die eenheid en was dit vinnig herstel. Die woonstel (studio) waarin ons gebly het is losstaande en was netjies en skoon. Die meeste nodige geriewe en toerusting is beskikbaar. Daar was die normale uitdagings wat mens in ‘n grasdak woning sal vind. Ons het vir ‘n week bespreek wat beteken jy vat ‘n bietjie meer klere saam en sou dit gerieflike gewees het indien daar fasiliteite beskikbaar was om klere op te hang. Die stort in die badkamer is oop (geen kante of deur) en was meegedeel dat ons, maar die mop wat in die badkamer beskikbaar gestel is kan gebruik word om die water wat buite die stort mors op te vee. Die badkamer het ook ‘n deur wat uitgaan na die braai area. Die staal sekuriteitsdeur kan sluit maar die deur self kan nie sluit nie wat moontlik ‘n sekuriteitsrisiko kan inhou. Oor die algemeen was die verblyf aanvaarbaar maar kort die eenheid 'n bietjie TLC. Die park self bied unieke geleenthede vir wild besigtiging en omdat dit aan die wildtuin grens sien mens ook baie wild wat kom water drink by die Krokodilrivier.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Jacomina. F Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Figtree-laan 25, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0debc8f8e72d273d3352a3062ddd03a9d60a97ad51b3cb99ebe39feea6e4fc1489d41e9330f3ee738eaae747bfc87221d263?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 9) 5 5 1 4 25 Figtree Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39765 31.7589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang