Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Figberry Guestrooms

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Xanneke B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Skoon, netjies, ruim en nie slegter as my huis nie. Sal beslis weer daar oornag. Heerlike geslaap. Perfekte oornag plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Ek sal Figberry beslis aanbeveel, baie dankie Carmen & span! Baie dankie aan Carmen & haar span vir die lieflike kuier! Die kamer is pragtig, gesellig, warm en lekker toegerus. 'n Bonus was toe ek yskoud van die hokkie af terug kom en my warmkombers was reeds aan. Veilig genoeg gevoel om alleen te gaan draf in die oggend. Die ligging is perfek, naby genoeg aan Bloemfontein, maar ver genoeg vir vrede en rustigheid. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magriet K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Huis weg van die huis! Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rick D
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie mooi en netjies. Het baie lekker gebly. Baie mooi en netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
1 nag
4.8
Aug 2024

Altyd waarde vir geld. Derde keer by Figberry en nog nie laaste. Dis veilig en lekker privaat en kamers is silwerskoon, pragtig gemeubileer en gemaklik. Bed slaap heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie P
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Highly recommended, stunning comfortable accommodation. Stunning place, beautifully decorated, and rooms super cosy with a great location not far from the city centre. So peaceful. Friendly staff and the host is happy to help with anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adriaan Petrus V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Puik. Dit is 'n ongelooflike ervaring wat ek vir elkeen wat oornagplek soek aanbeveel, van besigheid tot gesin met kinders. Dit is 'n moet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abrie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Best stay in Bloem. Very well situated. Lovely place. Love it there. Will book there every time! Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Dankie Figberry! Beste gastehuis in Bloemfontein. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Heerlik. Als was so netjies en die kamers so mooi uiteengesit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laan Sondernaam, Groenvlei no. 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFMxdbVOWXQsyxKTrdoP49F9PLgIIVllhVzcyYI4S7z4AUNZYGE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Laan Sondernaam No 40 Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.048258724183 26.157104047885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang