Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Figberry Guestrooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Figberry Guestrooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rene V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Ek sal Figberry beslis aanbeveel, baie dankie Carmen & span!

Baie dankie aan Carmen & haar span vir die lieflike kuier! Die kamer is pragtig, gesellig, warm en lekker toegerus. 'n Bonus was toe ek yskoud van die hokkie af terug kom en my warmkombers was reeds aan. Veilig genoeg gevoel om alleen te gaan draf in die oggend. Die ligging is perfek, naby genoeg aan Bloemfontein, maar ver genoeg vir vrede en rustigheid. Ek sal dit beslis aanbeveel!

Magriet K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet K

Huis weg van die huis!

Sal weer daar bly!

Adriaan Petrus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan Petrus V

Puik.

Dit is 'n ongelooflike ervaring wat ek vir elkeen wat oornagplek soek aanbeveel, van besigheid tot gesin met kinders. Dit is 'n moet!

Zelda E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Altyd waarde vir geld.

Derde keer by Figberry en nog nie laaste. Dis veilig en lekker privaat en kamers is silwerskoon, pragtig gemeubileer en gemaklik. Bed slaap heerlik.

Julie P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie P

Highly recommended, stunning comfortable accommodation.

Stunning place, beautifully decorated, and rooms super cosy with a great location not far from the city centre. So peaceful. Friendly staff and the host is happy to help with anything.

Abrie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie B

Best stay in Bloem.

Very well situated. Lovely place. Love it there. Will book there every time! Thanks.

Willie U - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie U

Dankie Figberry! Beste gastehuis in Bloemfontein.

Sien sterre.

Marelise V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise V

Heerlik.

Als was so netjies en die kamers so mooi uiteengesit!

Wimpie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie G

Baie gerieflik en netjies. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Baie vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Adrienne K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K

Rustige oornagplek.

Na 'n lang dag op pad terug van vakansie, was dit heerlik om by 'n rustige, mooi plek te kon oornag.

Marthinus V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus V

Uitstekende verblyf.

Het dit geniet. Alles skoon en in goeie toestand.

Adrian O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian O

Diens was baie vriendelik.

Die kamer was baie netjies en gerieflik. As ek weer Bloemfontein besoek, sal ek beslis weer gebruik maak van Figberry Gastehuis.

Dorette V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette V

Rustige area, gerieflike verblyf.

Geleë in rustige area. Kamers is ruim & gerieflik. Skoon & netjies.

Bossie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bossie V

Baie netjies en gerieflik.

By ons spesifieke kamer 3, is die watertenk en drukpomp buite die toilet-ruit. In die nag is dit nogals steurend as die drukpomp elke 15min aankom. Beide die wasbak en opwas se krane is heeltemal los. Buiten dit is die plek baie nuut en netjies.

Marthinus V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus V

Baie netjies.

Sou 'n stort verkies het.

Melane P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melane P

Baie mooi en skoon.

Kamer en handdoeke ruik vreeslik lekker. Pragtige plek.

Karlien U - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien U

Meer waarde vir min geld.

Bitter netjiese verblyf! So lekker gebly, wens ons het nie net oornag nie! Sal dit beslis vir ander aanbeveel!

Rg R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rg R

Baie aangename ervaring.

Pragtige fasiliteite teen 'n baie billike prys.

Jill A - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jill A

Cannot be faulted!

Stunning room, spacious and gorgeous! Excellent service and friendly helpful host. It had everything we needed for out week in Bloemfontein. Highly recommended!

Trudie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie V

Fantastiese plek!

Heerlike ruim kamers, bitter mooi dekor, vriendelike mense!

Simone V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Ideale gastehuis vir daai lang ry see toe.

Ek sal beslis weer by Figberry Guestrooms kan oorbly. Ek kan ook met 'n geruste hart Figberry Guestrooms aanbeveel aan enige reisiger, besigheid of plesier. Kamers is ruim, baie modern, netjies en skoon. Figberry is ook naby aan eetplekke, petrolstasies en die nasionale pad. Ek sien julle beslis weer in 2020!

Lizelle V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle V

Skoon en netjies. Privaat.

Lekker ruim kamer met genoeg geriewe vir selfsorg ook.

Chantelle V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle V

Netjies en skoon kamer en 'n lekker plek vir 'n naweek se kuier in Bloemfontein.

Die plek is naby geleë aan die N1, wat dit 'n lekker oorslaapplek maak as jy Kaap toe ry. Die winkelsentrums is naby wat meeste van die winkels bevat wat jy sal benodig. Dit was ook ideal geleë vir die troue wat ek moes bywoon. Die kamer was netjies en skoon en het al die toerusting wat jy benodig.

Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R925
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laan Sondernaam, Groenvlei no. 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFMxdbVOWXQsyxKTrdoP49F9PLgIIVllhVzcyYI4S7z4AUNZYGE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Laan Sondernaam No 40 Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.048258724183 26.157104047885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang