Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Figberry Guestrooms

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laan Sondernaam, Groenvlei no. 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R925 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Figberry Guestrooms is in Groenvlei, Bloemfontein geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers, oornaggaste en diegene wat by familie kuier. Dit is naby die N1, winkels en restaurante. Dit is ook perfek vir gaste wat troues bywoon aangesien daar 'n aantal trou-venues in die omtrek is.

Verblyf is beskikbaar in 2 gesinseenhede en 4 standaardkamers. Die gesinskamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed vir kinders en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Die standaardkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Hierdie kamers het elkeen 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe.

Gaste kan op versoek die boma met braaigeriewe gebruik.

Die eenheid spog met 'n privaat ingang en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Rene V
5.0
Ek sal Figberry beslis aanbeveel, baie dankie Carmen & span! Baie dankie aan Carmen & haar span vir die lieflike kuier! Die kamer is pragtig, gesellig...
Sien meer
Jul 2024
Magriet K
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis! Sal weer daar bly!
Jan 2024
Adriaan Petrus V
Gesin met klein kinders
5.0
Puik. Dit is 'n ongelooflike ervaring wat ek vir elkeen wat oornagplek soek aanbeveel, van besigheid tot gesin met kinders. Dit is 'n moet!
Nov 2023
Abrie B
Saam met lewensmaat
5.0
Best stay in Bloem. Very well situated. Lovely place. Love it there. Will book there every time! Thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Willie U
Gesin met tieners
5.0
Dankie Figberry! Beste gastehuis in Bloemfontein. Sien sterre.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Laan Sondernaam, Groenvlei no. 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Figberry Guestrooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R925
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laan Sondernaam, Groenvlei no. 40, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFMxdbVOWXQsyxKTrdoP49F9PLgIIVllhVzcyYI4S7z4AUNZYGE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R925 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 Laan Sondernaam No 40 Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.048258724183 26.157104047885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang