Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tisha Llama Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llamastraat 9, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Tisha Llama Self-catering is in Delville Park, George geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede, en slegs 15 km vanaf Victoriabaai, Haroldsbaai en Wildernis.

Die verblyf beskik oor 2 eenhede om van te kies. Die hoofhuis het slaapplek vir 12 gaste, 10 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel kan 5 gaste op 'n slag akkommodeer.

Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die vierde het 'n dubbelbed. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Albei badkamers het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke, insluitend 'n dubbelslaapbank, sowel as 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir Tisha Llama Self-catering
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Llamastraat 9, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tisha Llama Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Llamastraat 9, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfhARSYrctGSSPUR72BYMNB4SQKRGvV5CN8BCMsYOwnesqxeLDB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 9 Llama Street Delville Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0076787 22.4398663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang