Tisha Stag Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.6/5
Laetitia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Madeline T - Des 2022
Algehele gradering
Huis het nie gevoel soos 'n vakansiehuis nie.
Tisha Stag Self-catering se terugvoer
Goeie dag Madie
Dankie vir jul besoek. Jy het gesien dat die kameras toegeplak was. Die kamera stelsel werk ook nie a.g.v. beurtkrag. Die geyser is 'n 20liter geyser en soos jy self gesien het is daar 2 x 19kg gaspotte. Dis die maksimum wat op enige woonperseel in Suid Afrika toegelaat word. Met beurtkrag is die water in elektriese geysers meestal koud so ons probeer seker maak dat gaste kan stort en kook met n gasstoof. Soos jy self se die area is 100% veilig en baie stil.
Ons glo dat êrens in die toekoms mense van alle kleure in Harmonie kan saamleef en besef daar is goeie woonbuurte in alle areas. Jul kinders het selfs elke aand in die straat met die bal gespeel selfs sonder jul toesig.
Dankie aan julle manne wat eintlik baie gemaklik en vriendelik was.
Vriendelike groete
Laetitia
Miranda V - Jan 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.
Tisha Stag Self-catering se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n plesier on jul familie te kon huisves.
Vriendelike groete
Laetitia Jacobs
Nadia V - Jan 2020
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en gemaklik.
Verblyf was skoon en gemaklik. Die gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tisha Stag Self-catering se terugvoer
Nadia, thank you so much. It was a pleasure to accommodate your family. Hope to see you back in George in the near future.
Regards
Laetitia Jacobs
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stagstraat 22, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang