Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tisha Stag Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 22, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Tisha Stag Self-catering is in die rustige woonbuurt Delville Park in die dorpie George geleë. Die strande van Victoriabaai, Heroldsbaai en Wildernis is ongeveer 15 km ver. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied.

Stag Holiday Home het slaapplek vir tot 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV.

Stag Hoofhuis bied gerieflike selfsorgverblyf en bied slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders. Die huis het 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n groot kombuis, 'n leefarea en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond en yskas.

Albei eenhede is gesinsvriendelik en word apart bespreek. Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien. Die eiendom bied ook WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Tisha Stag Self-catering
Netheid
3.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
2.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Stagstraat 22, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stagstraat 22, Delville Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7i62zEd6OyuFlSDjRVNhTBEa994rrSXWeeBz6FyXjfw6D1c2IO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 3 5 1 4 22 Stag Street Delville Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.005069 22.4434809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang