Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Figtree

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 151

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 74 resensies vir Figtree
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martie S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Waarde vir geld.

Pragtig netjies en skoon, ook lekker ruim. Veilige en gerieflike parkering vir motor en waentjie. Stapafstand na "Inni Kraal" restaurant (heerlik). As jy nie van cremora hou nie, neem net eie melk saam vir jou koffietjie.

Corna B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna B

Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Ons het niks kort gekom.

Ons het vreeslik lekker gebly.

Tsarina S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tsarina S

Perfect place for an overnight stay with a dog. Spacious and neat.

Great little place for an overnight stay. My dog had a lovely little fenced off patch of grass to roam on. The place was neat and had all that's required.

William V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Well equipped for a good overnight rest.

Clean and very comfortable.

Gwen B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwen B

Lekker geslaapen dit was rustig.

Baie lekker gebly en vriendelik ontvang. Die plekkie het heerlik vars en skoon geruik toe ons daar instap.

Amanda M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M

Very nice.

It was nice and comfortable.

Leana F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana F

Ideale oorslaapplek tussen Kaapstad en Jhb.

Ons het lekker oorgeslaap met ons 3 hondekinders. Die wooneenheid was onberispelik skoon. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam en het selfs plekke aanbeveel waar ons kos kon bestel toe ons laat arriveer.

Dominique V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dominique V

Clean and cozy, good WiFi.

Had our own private garden for our doggies. And a wonderful shower!

Marie-louise G - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G

Gerieflike stop tussen Gauteng en die Kaap.

Die plekkie was baie gerieflik en netjies. Ek het my honde gereis. Daar was 'n klein erf vir hulle om rond te beweeg.

J J V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J J V

Kan regtig aanbeveel.

Het lekker gebly en geslaap.

Annemarie F - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie F

Heerlik gebly en baie lekker geslaap in 'n stil omgewing. Kan aanbeveel.

Baie lekker gebly. Netjiese plekkie en rustig. Sal net graag 'n tafeltjie / kassie in die badkamer wil hê om goed op neer te sit. Verder uitstekend.

Luzan N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Luzan N

Die verblyf was aangenaam, maar beslis nie wat ons verwag het om te kry nie.

Die enigste probleem was dat daar baie swak kommunikasie was tussen die gasheer en sy ma. Toe ons by die eerste plek kom, was daar vir ons gese dis volbespreek - die gasheer het iemand anders daar ingeboek en ons moes na die ander Figtree akkommodasie toe gaan wat in 'n baie swak en donker straat geleë is.

Charmaine B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Goeie waarde vir geld.

So lekker gebly. Het met my woefies gereis. Daar was 'n veilige toe area net vir hulle. Rustig en stil. Sal vir seker weer daar bly.

John Henry S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John Henry S

Ons het nie by Figtree gebly nie, maar by Feather House.

Feather House was baie netjies en gerieflik. Die gasheer was baie bedagsaam en behulpsaam.

Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekend.

Baie goeie waarde. Hoogs aanbeveel.

Figtree se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Geniet die dag verder.

Figtree
Donovan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan M

Was a great cleas and safe stay.

We were received in a very friendly manner and the facilities were nice and clean well furnished and everything worked well like DStv Wi-Fi etc. The host even updated us on load shedding schedule changes. It was great for my wife and I and our teenage son to stay at Figtree.

Figtree se terugvoer

And thank you for staying over.

Figtree
Nicholas G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas G

Stunning, really clean.

If you want to go to a place that is value for money, this is the place. It smells so fresh and clean. The unit was really clean and it was really up to standard to what they say they have. If you going to stay in Colesberg figtree is 100 per cent the place you should be staying.

Figtree se terugvoer

Thank you for the review. Have a great day.

Figtree
Valerie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie J

Perfek vir 'n aand of twee oorstaan van die Kaap tot die Noorde.

Sien sterre.

Figtree se terugvoer

Dankie vir die resensie. Julle moet sommer vinnig weer kom kuier.

Figtree
Michelle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

First class accommodating.

Wonderful place to stay, pet friendly, owners were very accommodating and welcoming, this will definitely become my halfway destination stay, thank you so much!

Danie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Ons het baie lekker oorgeslaap.

Die kouewaterkraan op die wasbak was los en het saam met die kop beweeg. Oorspronklik was alles skoon en netjies.

Carrie L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carrie L

Comfortable.

Very sweet little spot with a lovely garden. Unfortunately, the dogs next door kept us up all night. The only things missing were a hand towel and a bathmat for the shower, but otherwise, it was great and super comfortable.

Danie B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Aangenaam, het voldoen aan ons vereiste vir oornagverblyf.

Gasheer het ons baie vriendelik ontvang, baie privaat, gerieflik, goeie eetplek net op in die straat.

Reneè V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneè V

Ons het lekker by hulle oornag. Nie gewaarsku oor kragonderbrekings nie.

Bietjie gesukkel om die plek te kry. Die gasheer ons egter gebel en ons mooi verduidelik hoe om daar uit te kom. Hy ervaar self 'n probleem om 'n maklike pin te verskaf. Geen afdakke voor woonstelletjie en van die parkeerplek tot daar nie. In gietende reën bietjie afgepak en kamer toe gedra.

Petra D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petra D

Netjiese, skoon plek vir billike prys.

Vriendelike diens en lekker blyplek veral met ons honde.

Steven Jonathan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven Jonathan S

Pleasant stay. Exactly what we needed.

We only needed a pitstop to overnight on our way from Cape Town to Joburg and back. This was ideal.

Figtree se terugvoer

Thank you for choosing us. Have a great day.

Figtree
Steven Jonathan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven Jonathan S

Pleasant stay.

We used the accommodation as a sleep-over only and it definitely met our needs.

Donovan M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan M

Was clean and people were friendly.

Was pleasant and clean. We really enjoyed our stay. It was affordable comfortable and clean. The host was also very friendly.

Figtree se terugvoer

Thank you for the review.

Figtree
Jonet V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonet V

Skoon en netjies. Baie gerieflik.

Pragtige kamer en baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Werner H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H

Alles is skoon en netjies. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig.

Dalk 'n mat by die bed en 'n bak om skottelgoed te was, en ook 'n bietjie meer hangplek vir klere.

Danie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie S

Lekker gebly.

Die kamer en badkamer was baie skoon en netjies. Ons twee hondjies het die tuintjie baie geniet.

Hillary T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hillary T

Noodgedwonge.

Dis eintlik 'n deurtrek-oornagplekkie. Weer opstaan en verder reis. Maar dis okay. Skoon en netjies.

Figtree se terugvoer

Ons hoop nie dis die short wat die dames dra nie. Lekker dag verder.

Figtree
Adri W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri W

Baie cosy.

Heerlik snoesig en warm geslaap met die gerief van elektriese kombers. Dit was buite ysig koud maar dankbaar warm binne.

Figtree se terugvoer

Ons is bly u het nie koud gekry nie.

Figtree
Iris A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Iris A

Perfect for a stay-over!

We had everything we needed for a comfortable overnight stay.

Gerda G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda G

Skoon.

Netjies en skoon. Geen plek om bekers of padkos-houers te was of afdroog nie. Jy wil tog jou koppie was in die aand om oggendkoffie te drink. Die hele buurt se honde het ons die hele nag wakker gehou.

Figtree se terugvoer

Ons is jammer oor die buurt se honde, ons kan ongelukkig dit nie keer as hulle blaf nie. Ons sal in kyk om 'n wasbak te installeer.

Lekker dag
Figtree

Figtree
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Chrisna D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna D

Baie kort, maar aangenaam. Niks wat kortkom en waarde vir geld.

Geen klagtes, pragtig en skoon met baie netjiese badkamer.

William V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Absolutely perfect.

Figtree is clean and fresh after a long trip on the road. What a wonderful gem Colesberg has in the Figtree guesthouse.

Sonette P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette P

Goed geleë, gasvryheid.

Goed geleë, sal aanbeveel.

Figtree se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Lekker dag verder.

Figtree
Erica P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica P

Figtree is awesome.

Gasvry, verwelkomende eienaar. Pragtig binne, alles wat ons benodig het. Gesellig. Sal beslis aanbeveel.

Valerie C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie C

Amazing.

The owner responded immediately. He even called to help when I could not find the place. The place was neat and clean, much better than we expected. It's extremely modern and worth your money.

Figtree se terugvoer

I am so happy that you where happy. Have a great day.

Figtree
Charissa C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charissa C

Baie aangenaam.

Was baie lekker om na 'n lang dag se reis 'n skoon bed en lekker rustigheid te hê. Sal beslis weer daar oorslaap.

Figtree se terugvoer

Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit regtig.

Figtree
Ninke C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninke C

Wonderlik!

Ons het heerlik gebly!

George H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George H

Was rustig, vriendelik en waarde van geld.

Sal dit aan enige iemand aanbeveel, dit is rustig en netjiese verblyf.

Tisha F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tisha F

Netjiese en gerieflike verblyf teen 'n bekostigbare prys.

Waardeer die moeite wat die eienaar gedoen het om dit rolstoel-vriendelik te maak.

Petro S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Gerieflik en my hond was welkom. Baie dankie.

Dit was 'n lekker oorslaap na 'n lang dag se ry. Heerlik ontspanne.

Figtree se terugvoer

Ek is u het dit geniet. Wees veilig daar buite.

Figtree
Jeanette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette V

Baie netjies en gerieflik.

Die plekkie het alles wat hy nodig het vir oornag. Ons was bietjie bekommer op aankoms oor die ligging, maar alles get goed gegaan. Baie lekker restaurante naby. Ons is vriendelik ontvang.

Figtree se terugvoer

Ons perseel is veilig en die area veilig. Mense van groot plekke af is biekie benoud en nie gewoond aan klein dorp lewe nie. Julle is altyd welkom by ons.

Figtree
Hennie P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Baie netjiese plek. Eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netjiese plek. Eienaar vriendelik.

Inge V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V

Aangenaam.

Vriendelike gasvrou. Netjies en skoon.

Valerie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Valerie V

Hy't in gebreke gebly om ons te waarsku van beurtkrag 5 uur die oggend terwyl ons 6 uur wou ry.

Ek't geskakel vir kookwater wat ek gekry het, dankie.

Figtree se terugvoer

Beurtkrag is mos nou nie meer iets nuuts nie. Kry asb vir u die app ESP op app store anders gaan u netnou vergeet om u lugte te charge by die huis. Dis ñ plesier ek hoop die koffie was lekker.

Geniet die dag

Figtree
Rene B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rene B

Netjies en skoon.

Plek baie skoon en netjies. Kan dalk doen met matjies langs bed, en 'n tafeltjie met 'n spieël in die kamer. Nog 'n kassie/tafel in badkamer sal ook waardeer word. Andersins baie netjies.

Figtree se terugvoer

Ons probeer die kamer so groot en onbeknop voel as moontlik, sal bietjie kyk hoe ons nog 'n spieel kan in sit. Dankie dat u oorgebly het.

Figtree
Ninke C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninke C

Heerlik!

Netjies en skoon en Desmond en sy vrou is baie vriendelik!

Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker gebly.

Die stort is baie glad. Mens gly op die nat teëls. Die water kan mens nie reguleer van warm na koud nie. Dis of baie warm of koud. Dit was nie lekker nie. Die bed was onverbeterlik.

Figtree se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ek sal nog van die 'nonslip strips' in die stort plak. Ek sal gaan kyk of ek die 'mixer' van die stort kan uitsorteer.

Figtree
Morne M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M

Dankie.

Dankie vir als wat jul vir my moeks gedoen het wat in roelstol is.

Carla D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D

Heel tevrede.

Alles was baie netjies vir ons ingerig en skoon.

Edgar H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar H

Lekker snoesig geslaap, baie vriendelike en behulpsame gasvrou

Lekker halfpad bestemming Kaap toe. Veilig en skoon. Sentraal geleë en net om die draai van die beroemde Horse and Mill.

Bridget B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget B

Value for money, compact and great for pets.

Waited till I got there as we were late arriving, dogs loved it.

Emmarentia H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmarentia H

Perfek vir 1 aand oorslaap.

Dis perfek genoeg wat mens nodig het om een aan oor te slaap.

Figtree se terugvoer

Hello Emmarentia
Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly om te hoor dat u die aand geniet het en lekker geslaap het. Geniet die dag verder.

Figtree
Hendrik H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik H

Stil, rustig en lekker.

Die plekkie is privaat en die area is doodstil. Silwerskoon en heerlike beddens wat jou soos 'n baba laat slaap. Perfekte plekkie om oor te slaap op die lang pad. Sal ons beslis weer sien! Well done!

Figtree se terugvoer

Hello Hendrik
Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly u het lekker gebly by my plekkie. Geniet die dag verder.

Figtree
Nico H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Baie skoon en netjiese kamer. Lekker groot badkamer met lekker warm water.

Dit was 'n tipiese Karoonag en dit was lekker koud. Die elektrieselakens het ons gelukkig lekker warm gehou. Wat vir my 'n groot bonus was is dat Figtree dierevriendelik is, dink my twee hondjies het die bene net so geniet. Mooi toegekamp agter so hulle kon nêrens ontsnap nie.

Christa V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa V

Gerieflike en skoon oornagkamers met alles wat nodig kon wees.

Die kamer was skoon, gerieflik en baie ruim. Dit is ook loop afstand van verskeie oulike eetplekke. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Figtree se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek is so bly dat julle lekker by ons oorgeslaap het. Julle is meer as welkom om weer terug te kom.

Figtree
Joe-lene L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe-lene L

Netjies, skoon en goeie bed en linne, vriendelike diens!

Baie dankie! Dit was gemaklik en skoon!

Figtree se terugvoer

Baie dankie dat u oor gebly het. Geniet die dag.

Figtree
Luanne C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luanne C

Lekker.

Lekker gewees, sal weer daar bly.

Tersia K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K

Vriendelik ontvangs, netjies en skoon.

Die plekkie is netjies en skoon en binne loopafstand van alles. Al wat ek sal aanbeveel is 'n groter waaier maar verder is die plekkie 'n 10/10.

Annemarie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly en beveel Figtree aan vir enigiemand.

Anneke G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke G

Baie goed.

Lekker stil, skoon en lekker gerus.

Leota R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leota R

Great value for money.

The accommodation was as described on the website. Very clean and everything we needed.

Elise K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elise K

Good for overnight stay.

Lovely clean rooms and in a quiet location.

Hanneli L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanneli L

Small, basic, clean, central to restaurants.

Big garden for dogs to run around securely. It would be good to have a TV and DStv , wine glasses, toaster. Can do with a few basic things to say: "Glad to have you here".

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Klein, basies, skoon, sentraal met betrekking to restaurante.

Groot tuin vir honde om veilig in rond te hardloop. Dit sal goed wees om 'n TV en DStv te hê, woel as wynglase en 'n broodrooster. Kan doen met 'n paar basiese goedjies wat sê: "Bly om julle hier te hê."

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Figtree se terugvoer

Thank you for the review. I am so happy that you made a list for me to look at as I am constantly wondering what to add. I will look into some upgrades so that when you come around again all will be more to your liking.
Have a great day

Figtree
Marguerite H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marguerite H

Genoeg spasie, netjies, lekker grasperk buite.

Die kamer en badkamer is baie ruim, baie netjies en skoon.

Figtree se terugvoer

U sal bly wees om te hoor dat die perseel opgegradeer is net om ons gaste meer veilig te laat voel, kom maak weer 'n draai en kom kyk. Geniet die dag verder.

Figtree
Eurelia M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eurelia M

Geen probleme.

Bekostigbare oornagplek.

Estelle P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P

Die plekkie was baie netjies en het voldoen aan ons vereistes vir die aand wat ons daar geslaap het.

Die plekkie was oulik omskep in 'n eenslaapkamer vertrek met 'n lekker groot badkamer.

Figtree se terugvoer

Hello Estelle
Baie dankie vir die resensie. Daar is van die vlakke waaraan ons dadelik aandag sal gee sodat as u weer kom oor slaap dit nog beter is. Baie dankie dat u ons ondersteun het en hoop u sal weer in die toekoms. Geniet die dag verder.

Groete Desmond

Figtree
Charl V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl V

Netjies en skoon, maar ongelukkig baie basies.

As jy bloot net 'n bed en 'n badkamer soek, is dit baie gerieflik, netjies en skoon met lekker stewige matrasse, warmkomberse op die bed vir die ysige Karoonagte en baie lekker warm water in die stort, en sal dit absoluut perfek vir jou werk. Wat ongelukkig baie sleg is, is dat dit verder verskriklik basies is. Daar is wel 3 borde, 3 bakkies, 3 glase en 3 koffiebekers, asook 3 messe en 3 vurke en 3 teelepels, maar ongelukkig geen groot lepels nie. Dit is nogal sleg om mens se ontbyt met 'n teelepel te moet eet, so ek dink regtig die korrekte eetgerei is iets waaraan die eienaars sal moet aandag gee. Dit is verder ook regtig baie sleg dat daar geen opwasplekkie is behalwe die wasbak in die badkamer nie. Ons ry altyd travel mugs saam vir koffie of drinkgoed in die kar, maar het nêrens gehad om dit uit te was na 'n lang dag se ry nie. Ja ons kon dit uitwas in die badkamer se wasbak of selfs by die buitekraan, maar nou is daar geen vorm van opwasseep nie, so jy kan ook nie regtig jou bekers vreeslik skoon kry sonder 'n druppel Sunlight Liquid of iets soortgelyk nie. Die feit dat daar ook net 3 koffiebekers is, verbeter nie hierdie situasie nie, want wat as mens nou meer as een keer in die aand wat jy daar oorslaap graag vir jou 'n koppie koffie of tee wil maak? Hoe nou gemaak as jy die beker wat jy vroeër die aand ook gebruik het, nie behoorlik kan skoon kry nie? So ek voel regtig dat dit 'n groot negatiewe punt is vir mense wat langpad ry en ek kan nie dink dat dit so moeilik is om in daardie eenheid 'n klein hoekie met 'n opwasbak en bietjie opwasmiddel te hê nie. As daar dan nie sulke geriewe binne kan wees nie, voeg so tipe opwasplek buite by. Maar dit is baie sleg om glad nie so iets te hê nie en in die badkamer se wasbak te moet skottelgoed was.

Figtree se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ek waardeur dit dat u dit lys wat verkeerd is in die eenheid sodat ek kan weet waaraan om aandag te gee.

Lekker dag verder

Figtree
Lizl B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lizl B

Ligging is nie van die beste nie. Sal dit nie aanbeveel nie.

Sal dit nie aanbeveel nie as gevolg van die ligging.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 28, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f2f7e6c8e873b436ccd5e88a8b39ffca11c16867787bc0e538045ddd84ff419ecace896d4cb3fde758c18b3da0d2fd5685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 74 5 1 5 28 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.717064358837 25.098298788071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang