Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Figtree

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 28, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Figtree is in Colesberg en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin of sakereisiger. Dit is naby die N1-hoofweg, winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Hierdie gastekamer is geskik vir tot 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie het 'n yskassie en 'n mikrogolf, ideaal vir verhit-en-eet-etes, asook tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Nadia T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, goeie waarde vir geld. Baie lekker daar gebly, mense was almal baie vriendelik gewees en die plekkie was baie netjies.
Sep 2024
Martie S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld. Pragtig netjies en skoon, ook lekker ruim. Veilige en gerieflike parkering vir motor en waentjie. Stapafstand na "Inni Kraal" restaur...
Sien meer
Mei 2024
Corna B
5.0
Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies. Ons het niks kort gekom. Ons het vreeslik lekker gebly.
Mei 2024
Tsarina S
Gesin met tieners
5.0
Perfect place for an overnight stay with a dog. Spacious and neat. Great little place for an overnight stay. My dog had a lovely little...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Gwen B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker geslaapen dit was rustig. Baie lekker gebly en vriendelik ontvang. Die plekkie het heerlik vars en skoon geruik toe ons daar instap.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 174

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • D'Urban Row 28, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Figtree het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D'Urban Row 28, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f2f7e6c8e873b436ccd5e88a8b39ffca11c16867787bc0e538045ddd84ff419ecace896d4cb3fde758c18b3da0d2fd5685?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 77 5 1 5 28 D'Urban Row Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -30.717064358837 25.098298788071

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang