Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fijnbos Manor

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Fijnbos Manor
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Leigh B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh B

Excellent.

A beautiful location with a view across the ocean. Super comfy beds. The room was well-equipped with coffee, cookies, and fruit. Mark was a delightful host: friendly and engaging. Restaurants are a quick pop across the road, and the food at Shakies, Sitar, and the cafe opposite Pam Golding were all superb. Fijnbos Manor is definitely on my "Return To" list! (Breakfast was good, but was R110, not as priced on the website (R79). In retrospect, would have gone back to the cafe for something special instead.)

Annatjie T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie T

Lovely old house with view of ocean.

We were desperately looking for accommodation and the friendly host assisted us immediately. Lovely large room and bathroom. Could enjoy the view from the stoep! I can recommend Fijnbos Manor.

William R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

A well-earned weekend break. Thank you all. My partner was impressed with the breakfast.

We will come back again. We loved the place.

Fijnbos Manor se terugvoer

Hello William, thank you for the positive feedback. It's immensely gratifying when my right hand man, your namesake, William and I receive such encouraging reviews. Fijnbos Manor remains a tranquil coastal escape, sandwiched between the majestic mountains of the Overberg and the ocean.
Regards,
John Boyes

Fijnbos Manor
Eleanor S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eleanor S

Pleasant and comfortable.

Pleasant and comfortable.

David V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Quality stay at Fijnbos Manor.

I have had the opportunity to meet the owner as I booked in and he immediately made me feel welcome and at home. They are still in the process some repairs / upgrading the building and from what I could see, Fijnbos Manor will definitely become a popular destination. The owner def have an eye for detail and think the lodge will be beautiful once completed. The lodge is situated in such a perfect spot, easy access to the beach, local pub where the locals were just as friendly and inviting as at the lodge.

René J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René J

Hartlike ontvangs, vriendelike en toeganklike gasvrou en -heer, behulpsame personeel, huislike atmosfeer.

Fijnbos is baie akkommoderend vir redelike versoeke vanaf gaste, wat gaste daar baie tuis laat voel.

Evelyne R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Evelyne R

Dit was baie aangenaam.

Ons het 'n warm ontvangs gekry. Die veiligheid is sigbaar, nie net vir jou nie maar vir die motors ook. Die mense is vriendelik en laat jou sommer tuis voel. Ek sal enige tyd die plek aanbeveel vir ander gaste ook. Jy het ook 'n voorreg om die vroeë see breeze te kan kry.

Fijnbos Manor se terugvoer

Evelyn, we loved hosting you and your family.
We strive to create a happy home-from-home environment. As the new owners of Fijnbos Lodge, soon to be relaunched as Fijnbos Manor, we intend on offering a host of activities, including Harley Davidson hire, bicycle hire, Kayak and canoe hire, fishing rod hire for both the dam and the surf as well as day trips to various locations in a Toyota Fortuner.
Thanks for visiting us.
Regards,
John Boyes

Fijnbos Manor
Gordon J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gordon J

Goeie ligging met baie potensiaal, maar kort opgradering. Voel glad nie mens kry waarde vir geld nie, absoluut die teenoorgestelde.

On-entoesiastiese assistent met ontvangs, geen informasie t.o.v. "Loadshedding" nie (twee keer op een dag), geen vuurhoutjies of aansteker vir twee mankolieke kerse nie. Voordeur bly nie toe tensy dit gesluit is nie. Stort is in die bad - baie "fancy" stortkop, maar water-stelknop is gebreek. Hele badkamer is in die 70's vasgevang. Ontbyt was ekstra - maar hulle adverteer as B&B? Foto van kamer is akkuraat, maar baie slim van Fijnbos om nie die badkamer in te sluit in die fotos nie!

Riëtte F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riëtte F

Perfect.

The manager, William, went out of his way to make me feel comfortable and welcome. The lovely room had everything I needed for my stay.

Danie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Danie L

Verblyf het voldoen aan behoeftes.

Wanneer 'n mens bespreek vir bed en ontbyt word dit algemeen aanvaar dat mens betaal vir die hele ervaring en dat ontbyt ingesluit is in die prys. In hierdie geval was die prys van R100 vir ontbyt (nogal buitensporig) nie ingesluit in die prys nie. Daar was ook geen melding op die webtuiste dat ontbyt nie in die prys per nag ingesluit is nie. Indien ek bewus was daarvan sou ek eerder na ander moontlikhede gekyk het wat wel ontbyt insluit. Reisigers moet vooraf vasstel of ontbyt wel ingesluit is al dan nie.

Spencer F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spencer F

Die rustigheid van self.

Phabion het vir ons lekker ontbyt bedien. Ons was regtig tuis en nog meer. Ons het toegang tot alles gehad. Ek sou tog aanbeveel dat hulle die stort se kop verander na 'n waterbesparende een met 'n 200 mm verlenging. Ek't so skuldig gevoel met water wat so op my neerdaal ongeag of jy die vloei probeer beperk. Sal volgende keer die kinders neem.

Ruby T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruby T

Best accommodation ever!

Awesome experience. Amazing view of the garden and pool. Close to shops, beach, penguins. Hosts were friendly and rooms were neat and clean. Will definitely will come back again and recommend to others. Thank you!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Beste verblyf ooit!

Awesome ervaring. Asemrowende uitsig oor die tuin en swembad. Naby winkels, strand en pikkewyne. Die gashere is vriendelik en die kamers skoon en netjies. Sal beslis weer terugkom en aanbeveel vir ander mense. Dankie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Fijnbos Manor se terugvoer

Hi Ruby,

Thank you for the great review. Hope to see u soon at Fijnbos and please, do tell all your friends about us.

Regards,
Johann
Fijnbos

Fijnbos Manor
Dennis M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M

Great for business travel.

Very well appointed, excellent service. Recommended!

Fijnbos Manor se terugvoer

Thank you so much, we are hoping to keep improving. We will keep working hard. Phebion

Fijnbos Manor
Petrus B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus B

Netjiese ruim kamers, lekker gebly.

Sien sterre.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Johnny B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny B

Huislik en gerieflik. Alles was jy benodig is in die kamer. Lieflike stoep area.

Netjies en skoon. Heerlike ontbyt in die oggende gekry en het tuis gevoel.

Sonia V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonia V

Lekker gekuier, gemaklik gebly en Paul se diens is puik.

Dankie Fijnbos vir 'n gemaklike blyplek, amper soos jou eie huis. Die kinders het die swembad geniet, Paul se omgee vir detail word waardeer en ons sal dit weer 'n basis maak om vanaf te beweeg. Daar is soveel om te doen in die area, ons gaan eenvoudig moet terug kom.

Darrel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Darrel V

Lekker plek.

Baie lekker verblyf-plek!

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-rylaan 2478, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f182b03c655a707c7d271ddb1fe5b44fe5c04ad374b5a4a9fac93fb3cf261306af32809771fc30221f1eebf422060a4298f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 2478 Porter Drive Betty`s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35699 18.89998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang