Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fijnbos Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-rylaan 2478, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Fijnbos Manor is in Bettysbaai. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag op pad na verskeie besienswaardighede en gewilde walviskykpunte.

Verblyf by Fijnbos Lodge and Spa bestaan uit 5 gastekamers. Hierdie eenhede is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en bied elkeen 'n en suite-badkamer. Die meeste van die kamers het 'n yskassie, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n soutwaterswembad, 'n binne- en buitebraai, 'n biblioteek en 'n volledige spa waar verskeie behandelings en masserings bespreek kan word.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Fijnbos Lodge and Spa is naby 2 ander restaurante en 'n geriefswinkel in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Rachel H
5.0
Wonderful! William was very helpful in checking me in and getting me settled in my room. The room had everything I needed, and everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Leigh B
5.0
Excellent. A beautiful location with a view across the ocean. Super comfy beds. The room was well-equipped with coffee, cookies, and fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Annatjie T
Saam met vriende
5.0
Lovely old house with view of ocean. We were desperately looking for accommodation and the friendly host assisted us immediately. Lovel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Eleanor S
Saam met vriende
4.6
Pleasant and comfortable. Pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
August J
Saam met lewensmaat
4.4
A definite must to revisit. Absolutely wonderful. Too short.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Porter-rylaan 2478, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fijnbos Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porter-rylaan 2478, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f182b03c655a707c7d271ddb1fe5b44fe5c04ad374b5a4a9fac93fb3cf261306af32809771fc30221f1eebf422060a4298f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 2478 Porter Drive Betty`s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.35699 18.89998

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang