Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fijnbosch @ Jacobsbay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Alexa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing. Everything was amazing. Had a fabulous stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Wonderlike verblyf, rustige atmosfeer en net die plek vir ontspan. Beslis 'n gunsteling van ons, sal weer en weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die baai van vreugde. Ons het lekker gebly en meer gekry as wat ons verwag het. Ten spyte daarvan dat alles skoon was, was ons verras met die verskillende koffie waarvan ons kon kies en die ys. Dit het dit net so ekstra lekker gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Top class accommodation. Fabulous decor, spotlessly clean and everything a traveller could need for self-catering. We loved the private braai area. We can highly recommend Fijnbosch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna H
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Sal weer by Fijnbosch @ Jacobsbay bespreek. Baie mooi netjiese plek. Vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

R P B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Sal dit aanbeveel. Baie lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2024

Die blomme was asemrowend. Jakobsbaai is 'n oulike, rustige dorpie. En die blomme was 'n belewenis om te sien.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ilze E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons verblyf was uitstekend, alles en nog meer wat jy nodig het. Die plekkie is fantasties, sal enige tyd terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikola S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker! Heerlike verblyf met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Uitstekende fasiliteit. Die netheid en al die toerusting wat beskikbaar was het ons baie gehelp. Die opsigter, Joyce, was baie vriendelik en behulpsaam! Die plekkie is goed geleë en maklik bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNWJiYjM1LTczMjAtNGRlMC05YzkyLWQxOGZkZTliNWZkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 1 Baviaantjie Bend Jacobs bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.974544154604 17.887028309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang