Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fijnbosch @ Jacobsbay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Fijnbosch @ Jacobsbay
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alexa R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa R

Amazing.

Everything was amazing. Had a fabulous stay.

Johan E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

'n Wonderlike verblyf, rustige atmosfeer en net die plek vir ontspan.

Beslis 'n gunsteling van ons, sal weer en weer terug gaan.

Marius R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R

Die baai van vreugde.

Ons het lekker gebly en meer gekry as wat ons verwag het. Ten spyte daarvan dat alles skoon was, was ons verras met die verskillende koffie waarvan ons kon kies en die ys. Dit het dit net so ekstra lekker gemaak.

Sally C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally C

Top class accommodation.

Fabulous decor, spotlessly clean and everything a traveller could need for self-catering. We loved the private braai area. We can highly recommend Fijnbosch.

Erna H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erna H

Sal weer by Fijnbosch @ Jacobsbay bespreek.

Baie mooi netjiese plek. Vriendelik en gasvry.

R P B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
R P B

Sal dit aanbeveel.

Baie lekker gebly en veilig gevoel.

Danie R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie R

Die blomme was asemrowend.

Jakobsbaai is 'n oulike, rustige dorpie. En die blomme was 'n belewenis om te sien.

Ilze E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze E

Ons verblyf was uitstekend, alles en nog meer wat jy nodig het.

Die plekkie is fantasties, sal enige tyd terug gaan.

Nikola S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikola S

Baie lekker!

Heerlike verblyf met alles wat mens nodig het.

Willem V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Uitstekende fasiliteit.

Die netheid en al die toerusting wat beskikbaar was het ons baie gehelp. Die opsigter, Joyce, was baie vriendelik en behulpsaam! Die plekkie is goed geleë en maklik bereikbaar.

Alexa R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa R

It was amazing, loved the coffee machine. If you want a nice and quiet getaway this is the place.

A great place to kick and unwind. Take long walks down the beach and enjoy nature. The most beautiful time to visit is summer so you can see the flowers.

Johan E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

'n Vriendelike ontvangs en sommer vinnig rustig en gemaklik geraak en baie lekker ontspan.

Vanaf ons aankoms is ons vriendelik ontvang en sommer gou tuis laat voel. Die eenheid is baie mooi netjies en skoon en het voorsien aan al ons behoeftes en nog meer. Ons sal beslis weer besoek gaan aflê.

Johan K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en goed toegerus.

Stefan R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan R

Wonderlike rustige wegbreek.

Die akkommodasie is eersteklas, stylvol en gemaklik. Pragtig en rustig - die ideale wegbreek.

Magda En Hannes B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda En Hannes B

Lekker rustig.

Die eenheid is lekker privaat en rustig.

Shivonn J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivonn J

Bliss.

What a wonderful stay.

Jeri P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeri P

Peaceful, serene enviroment.

FijnBoach & Jacobsbay is a beautiful, tastefully decorated apartment. It was really a wonderful stay. Great hosts, warm welcome, superb seafood restuarants. Will definitely consider this lovely place going forward. Thank you Paula.

Daleen L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen L

Dis ons 3de terugkeer na Fijnbosch.

Dit alleen behoort genoeg te sê. Ons love die plek en aandag aan detail. Vir ons 'n perfekte wegbreekplek.

Christell V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christell V

So netjies en goed ingerig!

Die eenheid is so ingerig dat jy niks kort nie, koffie te kus en te keur. Met melk in die yskas! Wens ons kon langer bly in Fijnbos en Jacobsbaai!

Marita M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita M

Absoluut 5 ster-verblyf. Baie mooi en netjies. Alles wat jy nodig het.

Ons het so lekker gebly en terwyl dit koud was in die aand kon ons lekker vuur maak in kaggel. Die huisie is baie netjies en die kombuis het alles wat jy nodig het.

Nadine B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B

Lovely, comfortable, clean & value for money.

Great service & load shedding are not a problem.

Corné G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G

Heerlik!

Ontvangs was baie vriendelik! Geriewe was baie netjies, skoon en van hoë gehalte. Sal beslis Fijnbosch aanbeveel! Bonus was krag gedurende loadshedding!

Schanette M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schanette M

Gerieflik, mooi en weelderige matte, meubels en linne.

Die 3 eenhede is pragtig met alles wat mens nodig het. Die bestuurderes is egter nie baie vriendelik of behulpsaam nie. Wasgoeddiens is gewywer en net die kombuisvloer is op versoek skoongemaak. Braaiplek is egter skoongemaak.

Michael H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

Awesome.

I could not have wished for a better place to have stayed. Will not be staying anywhere else when I am up there. This is the only one for me from now on.

Lizl R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl R

Heerlike plekkie om batterye te herlaai.

Sal beslis weer kom kuier.

Donve B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donve B

All good, thank you.

Only stayed one night. Big variety of coffee makers. Nice short walk to the seafront.

Dr David N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr David N

Wonderfully appointed apartment, with all the 'nice to have' things.

Great place for a get-away. Absolutely clean and well-serviced. Indoor fireplace and outdoor braai. I loved the bedding! Host also provided gowns and a few coffee pods for us. Free Wifi. Beach is close by. Host was welcoming. Paternoster/ Mykonos is an easy drive away. I will definitely return.

Francois E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois E

Baie lekker.

Baie nice plekkie. Koffiemasjien was net nie skoon om te gebruik nie. Baie nice spasie en sal defs weer daar bly.

Sisiwe D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisiwe D

More focus on cleanliness.

I stayed in the unit for 4 nights without housekeeping. Later I heard that I had to request it. This is unacceptable to me.

Jan & Trechia A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan & Trechia A

Pragtige eenheid/woning in Jacobsbaai.

Skoon, netjies, rustig en veilig. Baie mooi omgewing geleë, eenheid met 'n groot stoep. Ons het 'n heerlike paar dae gehad en is die eenheid toegerus met alles wat nodig is en meer. Die bestuurder is vriendelik, behulpsaam met enigiets wat nodig is en op die perseel. Sal vir seker dit bemark en weer besoek!

Willie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Absolute the best.

Baie skoon, gerieflik en stil.

Nikola S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikola S

Uitstekende verblyf! Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Ons was baie beïndruk met Fijnbosch en sal definitief weer daar gaan bly.

Ankebe K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankebe K

Wonderlike plek wat ons beslis weer sal besoek!

Ons is vriendelik ontvang deur Joyce. Die eenheid was silwerskoon en baie goed ingerig met alles wat mens moontlik kon nodig hê. Die verskeidenheid koffies is enige koffieliefhebber se droom. Alhoewel ons net een aand daar oornag het, was dit heerlik.

Harrie H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harrie H

ʼn Boekwurm se droomvakansie.

Die vriendelike verwelkoming deur Joyce het ʼn paar wonderlike dae voorspel. Dit was ʼn moeilike jaar en vir ʼn tydjie kon ons vergeet van al die ellende, ja selfs beurtkrag! Groot was my verrassing oor die rak vol boeke van gunstelingskrywers soos Chanette Paul en Irma Joubert. Eienaar Paula is ook ʼn leser van formaat. Die gastehuis is kraakskoon, danksy Catherine; met álles wat jy nodig het, van ʼn kersboom tot Earl Grey tee (vir dag een).

Diedeleff G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diedeleff G

Absolutely stunning!

Dis 'n vreeslijke nice spot! Die huisie is so goed uitgelê en alles is so sulke kwaliteit! Die bank was super comfy, en daar was 'n Nespresso'tjie was super convenient was. En dan die baai self is so pragtig!. Paar skilpaadjies op pad gesien. Sal definitely weer daar wil gaan bly! Wat baie vir my uitgestaan het was dat daar nog WiFi, ligte, en 'n TV was nog aan was deur loadshedding.

Freek T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek T

Fantastiese geriewe en 'n lekker stil omgewing.

Alhoewel al die eenhede volbespreek was, was daar geen lawaai nie. Net die beste toerusting beskikbaar en die beskikbaarheid van klein dingetjies soos 'n koffiemaker, ens. was net daardie ietsie ekstra.

Amelia M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia M

As daar 10 sterre was het ek dit gegee. Ons kon nie vir beter vra!

Die wooneenhede was baie luuks! Ons het helfte van die gadgets nie gebruik, uit onkunde. Regtig die beste waarde vir die beste plek! Awesome, awesome Awesome.

Joshua H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua H

Lieflike akkommodasie, uitstekende diens!

Akkommodasie was absoluut pragtig, diens was uitstekend. Een van die beste plekke waar ons nog ooit gebly het. Sal beslis teruggaan as dit moontlik is.

Lizette G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette G

Ek wens ons kan langer bly.

Hierdie gastehuis was beslis 'n wenner. Dit is skoon en netjies. Dit is goed toegerus en ek sal dit by enige iemand aanbeveel. Ek sal maklik weer daar kom bly.

Nadia J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Wow, eye for detail - the little gem cottage has everything.

You need nothing but yourself, wine and to relax - the little fireplace is so cosy on a rainy day. Outside garden is lovely and the host was super friendly. We will definitely be back!

Pierre D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Heerlike verblyf wat voel soos huis.

Volledig toegeruste verblyf. Die eenheid is pragtig gemeubileer en baie skoon en netjies. Ons het eers nie beurtkrag gevoel met die volledige "back-up" krag toevoer nie! Sal dit beslis aanbeveel en kom definitief weer terug.

Johan S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Uitstekend.

Fasiliteite uit die boeke. Als net wêreldklas. Sal beslis aanbeveel en self weer gebruik maak van Fijnbosch. Dankie Paula en Joyce.

Matilda D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda D

Eenheid was skoon en netjies, en alles binne-in was goeie kwaliteit. Ons het lekker geslaap en veilig gevoel.

Fijnbosch @ Jacobsbay is maklik om te kry. En daar is veilige parkering. Ons woonstel se interior was pragtig en van goeie kwaliteit. Als was skoon en netjies en privaat.

Carel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Fantasties. As ons maar net 'n dag langer kon bly.

Soveel meer as verwag vir die prys. Sou geniet om die braai-area ook te kon benut. As ons weer in daai rigting gaan sal ons definitief weer daar gaan stop, maar dit moet kamer 1 wees.

Aletta E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta E

Baie gemaklik en mooi.

Baie mooi en skoon verblyf. Die huis is smaakvol gemeubileer en die décor is besonders mooi. Toegerus met alles wat jy benodig en meer. Ons het regtig baie lekker gebly.

Steven B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B

Goed vir die siel.

Lekker plek met alles wat mens benodig vir 'n naweek weg.

Anton B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton B

Ideaal vir 'n naweek wegbreek.

Mooi en volledig toegerus. 'n Paar minute se stap van die see. Uitstekende diens.

Werner H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H

Heerlike nagrus.

Ons het bietjie Weskusblomme gaan soek. Wou net een nag oorbly en die plek het voldoen aan wat ons gesoek het. Plek is goed toegerus en bank and bed baie baie gemaklik.

Lindie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie V

Baie lekker gekuier.

Baie ruim en netjies. Ons het baie lekker daar gebly.

Dennis V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis V

Lovely place.

This place is definitely worth 5 stars. The unit is very comfortable and tastefully furnished. The utensils and appliances are top class. Internet works well. The only negative is that one does not have a sea view.

Liesl V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl V

Rustige plek om jou skoene uit te skop.

Die plek het regtig alles wat jy benodig van lieflike vars linne en handdoeke tot n goeie bed om op te slaap. Die koffiemasjien is 'n bonus. Jy hoef niks saam te ry nie.

Gerhardus S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S

Netjies en skoon.

Die plek word uitstekend bestuur. Die eenhede bevat alles wat benodig word.

Sonet D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D

Ongelooflik!

Pragtige, skoon netjies bly plek met als toegerus! Pragtige omgewing, die rustigheid was vir seker sielskos. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel vir 'n wonderlike vakansie en blaaskans!

Raymond N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond N

Fantasmagories.

Rustige atmosfeer. Naby see. Die kombuis is volledig toegerus.

Carmen F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen F

Pleasant stay

We had a relaxing stay and will be back to actually spend some time in Jacobsbay. Thank you for your hospitality

Charlene H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Beautiful home away from home.

Beautiful accommodation with such special touches. Cleanliness and friendliness. Would definitely visit again without a doubt.

Elizna F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna F

Wonderlike wegbreek uit die stad. Salige rustigheid.

Die verblyf komplimenteer die pragtige omgewing. Die eenheid was baie netjies en gerieflik met alles wat 'n mens benodig. Heerlike private braaistoep. Kliëntediens was uitstekend, baie dankie! Ons sal beslis weer op Jacobsbaai gaan kuier!

Glenda A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda A

It is absolutely, blissfully peaceful.

No cleaning service due to Covid. Washing dishes isn't fun!

Gerhardus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus S

Bekostigbare luukse verblyf.

Die eenhede is baie luuks met alles wat oop en toe maak. Die slaapkamer is baie klein. Die bed is baie gemaklik. Die braaiplek en stoep is uitstekend.

Jine J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jine J

Waarde vir geld en baie netjies.

Baie netjies en skoon. Die bestuurderes is baie vriendelik en behulpsaam.

Herman S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman S

Wonderlike rustigheid.

Die stilite en natuur was wonderlik.

Karin L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin L

Lekker rustige week in stilte.

Ruim huisvesting. Alles wat jy mag nodig hê in die kombuis. Al was dit koud, het ons lekker tyd voor die TV onder kombersies deurgebring. Skoon badkamer en slaapgeriewe.

Mariaan V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariaan V

Ons het lekker ontspan, maar het egter meer verwag.

Ons het vreeslik uitgesien na ons laaste bietjie ontspanning voor die begin van 2021. Ons was goed verwelkom en het die rustigheid vreeslik geniet. Die stortkop was egter stukkend en die hooflig in die slaapkamer het nie gewerk nie. Ons het 3 nagte gebly en ons het die dame in beheer verwittig van die stortkop. Dit was dieselfde dag vervang. Ons het egter gevra dat hul vir ons die plekkie skoonmaak waarna die dame vir ons gesê het ons moes dan voor 10:00 die oggend vir hulle in kennis moes stel van ons versoek. Ons was die enigste mense en dit was net na 11:00 wat ons gevra het. Ons was in kennis gestel dat die skoonmaakdames tans by die waskamer besig was en indien daar tyd is sal hulle vir ons skoonmaak. Hulle was in die huisie om die stort te vervang, maar kon nie by die bed of bietjie skottelgoed uitkom nie. Ons drom het ook oorgeloop en dit is nie leeg gemaak nie. Daar is ‘n Nespresso-masjien, maar slegs 2 pods vir 2 mense vir 4 dae? Daar was egter filterkoffie wat lekker was. Behalwe vir die diens wat ons bietjie meer verwag het vir die prys was die verblyf aangenaam.

Fijnbosch @ Jacobsbay se terugvoer

Beste Mariaan,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek sal verseker daarna kyk dat ek kennisgewings in die eenhede sit wat duidelike reelings uiteensit vir die reel van skoonmaak. Met betrekking tot die Nespresso pods - die eenhede is selfsorg en daar word net genoeg melk, koffie, water ens. uitgesit vir een dag se gebruik. Gaste koop as 'n reel hulle eie pods of koffie/tee indien hulle nog nodig het. Ek is jammer oor die slegte ondervinding wat jy gehad het. Ek sal verseker kyk na beter kommunikasie in die toekoms.

Fijnbosch @ Jacobsbay
Jan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lekker ruim huis met alles wat jy benodig.

Baie goed toegeruste verblyf met al die toebehore wat 'n mens gedurende 'n vakansie benodig. Kan dit aanbeveel vir toekomstige vakansiegangers. Fantastiese braaiplekke.

Eathon V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eathon V

Dit was baie idiaal vir my en my verloofde, ons het dit baie geniet.

Ons sal defnitief weer daar plek boek vir `n naweek weg.

Johan N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Ons derde kuier by Fijnbosch in drie jaar!

Baie verras met die feit dat Fijnbosh nou ook sonkrag gebruik en ons nie eens agtergekom het as daar beurtkrag was nie! Ek kom Stormers kyk terwyl daar beurtkrag was, fantasties!

Jan J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Baie lekker gebly en sal beslis weer besoek!

Fantastiese plekkie. Ten volle toegerus, en goed geleë. Loopafstand vanaf die strand, en 'n baie lekker privaat braai-area.

Bouwe T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwe T

Regtig 'n pragtige omgewing en 'n pragtige plek om by te kuier. So rustig en stil dat daar selfs 'n steenbokkie vir ons kom kuier het.

'n Pragtige silwerskoon plek om by te kuier met die aandag aan detail wat veral uitstaan. Diens was ook van hoogstaande gehalte. Julle sien ons beslis weer.

Fijnbosch @ Jacobsbay se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom bly het en dat julle tevrede was met die diens wat ons lewer. Dit is altyd ‘n plesier om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle gou weer.

Fijnbosch @ Jacobsbay
Magda R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Fantasties.

Baie netjies en skoon. Alles wat nodig is, is daar. Luuks en waarde vir geld.

Johan N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Netjies en goed toegerus.

Beslis die bes toegeruste kombuis wat ek nog by gasteverblyf beleef het! Alle kamers baie privaat, WiFi werk goed, alles netjies en skoon. Paula en haar personeel almal baie vriendelik!

Fijnbosch @ Jacobsbay se terugvoer

Baie dankie Johan, vir julle besoek aan Fijnbosch. Ek is baie bly om te hoor dat julle tevrede was. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Fijnbosch @ Jacobsbay
Joy S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy S

Peaceful quietness in nature but with poor service.

Bit disappointed with the service. No daily cleaning service rendered as advertised - needed to wash dishes and tidy cottage ourselves. We even had to get our own toilet paper.

Fijnbosch @ Jacobsbay se terugvoer

I am so sorry to hear about your bad experience. I would really appreciate it if you can contact me on my private number to discuss this matter and to enable me to attend to any problems that I was unaware off.

Fijnbosch @ Jacobsbay
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNWJiYjM1LTczMjAtNGRlMC05YzkyLWQxOGZkZTliNWZkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 1 Baviaantjie Bend Jacobs bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.974544154604 17.887028309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang