Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fijnbosch @ Jacobsbay

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Fijnbosch @ Jacobsbay is in Jacobsbaai geleë, 'n idilliese dog tradisionele Weskusdorpie tussen Paternoster en Langebaan. Jacobsbaai is ongeveer 145 km vanaf Kaapstad wat 'n ideale wegbreek van die gejaag van stadslewe maak.

Die gastehuis beskik oor 4 volledig toegeruste eenhede wat elk 2 persone kan akkommodeer. Al die eenhede is op die grondvloer met uitsigte oor die tuin. Hulle het elkeen 'n privaat sitkamer en eetarea, 'n toegeruste kombuis, 'n en suite-badkamer, slaapkamerarea en 'n privaat patio met braaigeriewe.

Die luukse beddens is in kwaliteit linne geklee en die eenhede beskik ook oor 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Vir bykomende klas het die mure skilderye deur kunstenaars Phillip Britz en Gerda Claasen.

Gedurende die maande Julie en September verander die Jacobsbaai-omgewing in 'n sprokieswêreld met pragtige blomme. Die grondpaaie vervoer gaste terug na 'n eenvoudiger tyd waar opkrul met 'n goeie boek en sit by die knus kaggel was wat op vakansie ontspan het. Die area bied talle staproetes langs die kus.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Fijnbosch @ Jacobsbay
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Baviaantjie-draai 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fijnbosch @ Jacobsbay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baviaantjie-draai 1, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNWJiYjM1LTczMjAtNGRlMC05YzkyLWQxOGZkZTliNWZkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 71 5 1 5 1 Baviaantjie Bend Jacobs bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.974544154604 17.887028309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang