Fijnbosch Camping
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Delarey R - Jun 2024
Algehele gradering
Prakties, eenvoudig en gemaklik.
Naideen H - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Deirdre R - Jan 2021
Algehele gradering
Very friendly and kind hosts.
Fijnbosch Camping se terugvoer
Thank you for the nice review, you were model guests as well.
Regards,
Chris
Gradwill C - Mrt 2020
Algehele gradering
Beautiful, peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Mooi, rustig.
Baie prettige doendinge in die area.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Juieel S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie mooi en netjiese plek.
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Madelein S - Feb 2018
Algehele gradering
Beskrywing van die plek was verkeerd.
Fijnbosch Camping se terugvoer
Dis presies wat ons beskrywing van die kampering is .'n Kampplek in ons agterplaas in die Village .
groetnis
Susan R - Jul 2018
Algehele gradering
Het vir 3 nagte bespreek, 50% deposito betaal, maar slegs een aand gebly.
Fijnbosch Camping se terugvoer
Beste Susan,
Ons beskrywing van die kampplek (wat op die kwotasie verskyn wat aan gaste gestuur word) is as volg:
"Just some extra information: The campsite is in our backyard in the village, we do have braai facilities as well as electricity. There is no swimming pool or entertainment and the campsite is ideal if you want to explore the Tsitsikamma or as a stopover when you are travelling. You will also be the only people on the campsite as I only allow 4 people at a time. The campsite is also not fenced."
Ek het ook 'in detail aanwysings gegee om hier uit te kom. Ongelukkig het julle besluit om nie langer hier te vertoef nie en gery sonder om enigiets aan ons te noem. Met ons aankoms die middag, was julle reeds weg.
Billie-jeanne R - Okt 2017
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Jonathan F - Jan 2017
Algehele gradering
Baie mooi ligging en natuur!
Morne V - Jan 2017
Algehele gradering
Baie mooi skoon en netjies .
Faye V - Sep 2016
Algehele gradering
Fijnbosch Camping is really a nice place to stay at and very comfortable!
Deven A - Mei 2016
Algehele gradering
Friendly, hospitable, peaceful ─ just what we needed!
Lees meerFijnbosch Camping se terugvoer
Thank you for an excellent review, Deven.
Eugene S - Jan 2016
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Philip V - Mrt 2016
Algehele gradering
Fasiliteite basies maar skoon.
Chrisna E - Mrt 2016
Algehele gradering
Kamp in agterplaas, dis nie 'n kampterrein nie.
Charles N - Mei 2015
Algehele gradering
Het kampeer vir 'n week met my klein hondjies.
Michaela B - Sep 2015
Algehele gradering
Peaceful stay.
Wendy N - Des 2015
Algehele gradering
Aaklig!
Fijnbosch Camping se terugvoer
Die kliënt het vooraf geweet wat om hier te verwag , die volgende is 'n gedeelte van 'n epos aan haar voordat hulle gekom het 'Ons bly op 'n akker grond en die kampplek is in die agterste gedeelte van ons erf. Hier is nie heinings nie ook nie 'n swembad nie . Mense gebruik die kampeerplek as 'n basis om die omgewing te verken.'
Rob D - Okt 2015
Algehele gradering
Not at all what we were led to believe.
Nicole W - Apr 2014
Algehele gradering
Verskriklik lekker en gerieflik - sal definitief weer kom!
Lees meerWendy V - Apr 2014
Algehele gradering
Such a lovely area
Betsie M - Des 2014
Algehele gradering
Lekker kampplek!
Michelle F - Des 2013
Algehele gradering
Om te kamp was baie lekker!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang