Fijnbosch Camping
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Vanaf R440 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Fijnbosch Camping bied ruim ongemerkte staanplek vir tente, onder skadu of die oopte. Die kammplek is in die natuur met asemrowende uitsigte van die Tsitsikamma-bos en -bergreeks. Dit is op die eienaar se eiendom, weg van die hoofhuis.
Fijnbosch Camping bied opelug of beskutte kampgeriewe, maar gaste moet asseblief hulle eie kampeertoerusting en gereedskap saambring. Braaigeriewe en elektrisiteit is beskikbaar. Die gemeenskaplike badkamer het 'n stort en aparte toilet. Die ablusieblok en opwaskamer het albei warm water.
Dié kampplek is rustig, vreedsaam en veilig. Daar is verskeie staproetes in die area ? ideaal vir natuurliefhebbers, voëlkykers, en bergfietsryers. Dis 5 min se stap vanaf die gewilde Stormsrivier Boomtoptoere, en 20 minute se ry vanaf Bloukransrivierbrug met die hoogste reksprong ter wêreld. Dis ook naby talle staproetes in die bos, bergfietsryroetes, en die Groot Boom.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
- Gaste dink Fijnbosch Camping het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap