Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fijnbosch Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Jacob C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

'n Gastehuis wat ek beslis weer sal bespreek. Die gastehuis het alles wat mens nodig het en was skoon en netjies. Pragtige uitsig en omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny O
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2023

Vriendelike diens. Mooi skoon. Toiletsisteem werk nie effektief nie. Moet tot 3 keer spoel. Sal voorstel dat daar 'n dakwaaier in elke kamer is en sambreel/afdak op stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2022

Lekker ontspan en gekuier by eetplekke in dorpie. 'n Moet is 'n besoek by die kuierplekke in dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2020

Rustige en mooi natuurskoon area. Gebruik die as 'n oornagplek, en vandaar besoek jy die Tsitsikamma park, groot boom en in die dorpie self is daar mooi eetplekke, niks "fancy" nie. Jy kan saans lekker op die dek sit en na die berge en en natuur kyk. 'n Mens moet maar net jou eie drinkwater saamvat, asook kos want daar is net 'n klein supermark vir die nodigste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Neat, spacious and quiet. Friendly host. Very spacious apartment with a beautiful garden in a nice village. Close to the beautiful Tsitsikamma part of the Garden Route National Park.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi R
1 nag
4.2
Mrt 2019

Rustige atmosfeer te midde van die Tsitsikamma fynbos. Ons het ons oorslaap baie geniet. Die eenheid is ruim, en Chris het ons baie gemaklik laat voel. Daar kan dalk 'n gedeeltelike afdak oor die buite-dek aangebring word aangesien mens beperk word om binne-in die eenheid te bly wanneer dit reën.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christo W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2018

Uiters netjies en skoon. Alles wat nodig is vir 'n selfsorg-eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes M
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2018

Aangename verblyf. Goed geleë. Goed toegerus. Behulpsame gasheer en gasvrou. Sal weer van Fijnbosch Cottage gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert B
Kort verblyf
5.0
Feb 2017

Ontvangs hartelik, mooi plek in 'n mooi omgewing. Pragtige bestemming. Goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Fijnbosch Cottage
Baie dankie.

Jacques T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2017

Rustigheid en kalmte. Baie dankie vir die beskikbaarstelling van julle wonderlike plekkie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Fynbos- en Assegaaistraat, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1fbca4eb45f130a83fe34f61533544e4f2f9516699bdb577eb39b451904cba34436b4ca12661719a39ddfcf1fee3e566d4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 20 5 1 5 C/O fynbos & Assegaai streets Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.96885 23.882863888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang