Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finch Nest

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kabelo M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

We enjoyed every moment of our stay at Finch Nest. Enjoyed every moment of our stay. Very clean and the host was very helpful and always available. We had a geyser problem; the water wasn't heating, and it was fixed in no time. The host was even prepared to move us to another house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gemaklik en huislik. Dit is min dat 'n plek mooier is as die foto's. Ons het lekker tuis gevoel en die eienaars is gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarel
Finch Nest
Baie dankie, Nadine. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Deborah Ann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Loved the beautiful parkland and trees. And the bed and bedding were awesome. Perfect for just the two of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Kuier was eersteklas. Ons het lekker gebly. Alles was skoon en nuut, ook die beddegoed. Die stoep waar diere kom kuier is 'n juweel. Sal 'n gemaklike rusbank of gemakstoele waardeer. Die ys en water in die yskas was lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sarel
Finch Nest
Baie dankie Barend. Your wish is our command, ons sal kyk na gepaste gemakstoele. Dankie vir julle kuier by ons en ons hoop om julle weer binnekort te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 1455, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab929c15bad3a6686c781b6d9cf63685f931b786bbdeffbed407652b6b9fd904906d8760c0ae28019376a14d52092a4d44f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1455 Finch street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3499171 31.7615863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang