Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finch Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 1455, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Finch Nest is in die bosveld in 'n pragtige wildbewarea, Marlothpark, wat 'n gemeenskaplike grens met die Krugerwildtuin, deel. Dit is die ideale bestemming vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die eenheid met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus.

Gaste het toegang tot 'n plonspoel, en diere, soos sebras, blouwildebeeste en rooibokke loop vrylik hier rond. Die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel tydens beurtkrag, braaigeriewe en gratis WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Finch Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Finch-straat 1455, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Finch Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Finch-straat 1455, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab929c15bad3a6686c781b6d9cf63685f931b786bbdeffbed407652b6b9fd904906d8760c0ae28019376a14d52092a4d44f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1455 Finch street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3499171 31.7615863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang