Finchley Farm Cottages
Beskrywing
Die Ekonomiese Kamer is langs die hoofhuis en het sy eie privaat ingang, 3 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met ’n stort en 'n toilet. Daar is ’n yskassie, TV en 'n ketel. Die kamer is nie vir selfsorg toegerus nie, maar daar is 'n plafonwaaier, lugversorging en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Hierdie huis is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die klein kothuis is volledig toegerus vir selfsorg. Daar is 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word in die slaapkamer, daar is ook ’n badkamer, kombuisie en sitarea in die eenheid. Die slaapkamer het 'n plafonwaaier. Daar is lugversorging in die leefarea, maar dit is 'n opsionele ekstra. Gratis WiFi is beskikbaar in die openbare area, nader aan die hoofplaashuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Hierdie huis is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Huisreëls
Hierdie huis is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die groot kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, sitarea en ’n kombuis wat volledig toegerus is. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en slaapbank, en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het ’n slaapbank. Die kamer het 'n plafonwaaier en die sitarea het lugversorging teen ekstra koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg. Ontbyt en lugversorging is beskikbaar teen 'n addisionele koste. Kinders onder 12 jaar betaal halfprys.
Huisreëls
Hierdie huis is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Finchley Plaas, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang