Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finchley Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.2
Karien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Everything was 5 star, thank you so much! Excellent experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2024

Teleurstellend. Was teleurstellend. Onveilige parkeerplek. TV het nie gewerk nie. Persoon aan die diens het 30 minute gesukkel om dit aan die gang te kry. Tegels op die badrand is los. Geen handdoeke nie, moes bel en vra.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Anneli S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Heerlike gasvryheid, pragtige uitsig, gemaklike vriendelike verblyf. Ismael het ons vriendelik ontvang en na 'n pragtige kamer met die mooiste uitsig geneem. Selfs die badkamer het die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loren F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Very comfortable, ideal and quiet. Warm friendly helpful staff and a delicious very abundant breakfast, all in all a very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gurtwon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Dit was 'n baie lekker naweek. Die gastehuis is perfek gelee. Met 'n fantastiese uitsig oor Kampsbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2022

Professional, friendly, welcoming, kind. Room is a bit small but bathroom big. The views are amazing. TV was limited channels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carien V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Pleasant. The staff are lovely and friendly. The accommodation was also really nice however they do need to sort out the plumbing as when we arrived the loo was clean and empty but when we got back from going out, there was faeces in the loo. The ashtray on the balcony was full of cigarettes and was not cleaned. The bath/Jacuzzi jets would need to be cleaned too as when turned on a bit of brown sludge came out. The WiFi did not work at all either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Aug 2022

Die plek is ongelukkig vuil en die badkamerteëls en storte vol muf. Ek dink dis meer geskik vir gaste vir wie higiëne minder belangrik is. Ons het vooraf 'n epos gestuur met dieëtvereistes, die epos is nie geantwoord nie, ook nie telefoonoproepe nie. Nodeloos om te meld dat daar geen aandag aan die epos-versoek gegee is nie. Dit is baie duidelik dat die plek nie deur 'n eienaar bestuur word nie. Ons sal nie weer hier tuisgaan nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Marc N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2020

Friendly, comfortable, good location. The Finchley Guesthouse is situated in a walking distance of the restaurants in a mostly quiet neighbourhood. because of holiday start there were several loud private parties nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

J P B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Uitmuntende diens en waarde vir geld. Uitstekende vriendelike en hulpvaardige diens. Uitstekend geleë en waarde vir geld. Sal dit vir seker self weer besoek en kan met goeie oortuiging dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Finchley-weg 18, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTQ4NWM4LTc4ZTktNDJkMC1hNTc0LTViOTgwYWRiMWViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 18 Finchley Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.958269261346 18.379582464695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang