Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finchley Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Finchley-weg 18, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Finchley Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf in Kampsbaai en is naby die strand geleë. Gaste kan asemrowende uitsigte oor die see, sonsondergange en die 12 Apostles Hotel reg van hul eie balkon af bewonder.

Dié gastehuis bied die opsies van helder en ruim en suite-kamers met slaapplek vir 2, elk met sy eie unieke berg- of see-uitsigte. Daar is see-uitsig-kamers op die boonste vlak wat elkeen met 'n koninggrootte-bed ingerig is en hul badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 'n see-uitsig kamer wat op die swembad se vlak is en sluit 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-stort in. Al die kamers wat na die see kyk het lugversorging.

Die Mountain View-kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort, terwyl die Garden View-kamer 'n koninggrootte-bed het en die badkamer met 'n bad en 'n stort toegerus is. Badhanddoeke en kraakvars wit linne word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi, 'n yskassie, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Daar is 'n lieflike rustige swembadarea met buitesitplek en sonsitkamers. Gaste kan 'n gesonde ontbyt geniet terwyl hulle hul dag beplan en personeel sal hulle graag lei en aanbevelings gee.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 27 resensies vir Finchley Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Finchley-weg 18, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Finchley Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Finchley-weg 18, Kampsbaai, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4ZTQ4NWM4LTc4ZTktNDJkMC1hNTc0LTViOTgwYWRiMWViYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 18 Finchley Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.958269261346 18.379582464695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang