Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finfoot Lake Reserve - Dream Resorts

 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
 18 Beskikbaar
Chalet
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 volwassenes en het 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Daar is ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die chalets het lugversorging en daar is ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Elke chalet het ’n klein stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 14 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook in die verblyf is verbode.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kinderbeleid:
Die Bos-chalets is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle tarief.
Let asb. dat geen kinders of babas in die chalets toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
Bos-chalet
Vanaf
Vanaf R3 340
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders onder 12. Daar is 2 enkelbeddens wat as ’n koninggrootte-bed opgemaak kan word, sowel as ’n en suite-badkamer met ’n bad en stort. Elke chalet het ’n slaapbank vir 2 kinders. Daar is lugversorging, sowel as ’n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Elke chalet het ’n klein stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Bad, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 14 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook in die verblyf is verbode.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kinderbeleid:
Die Bos-chalets is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle tarief.
Let asb. dat geen kinders of babas in die chalets toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Selfsorg-lodge - Villa 2
Vanaf
Vanaf R4 710
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied verblyf aan 8 volwassenes en 2 kinders onder 12. Die villa het lugversorging en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort en buitestort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Gaste deel die gebruik van ’n derde badkamer wat ’n stort het. Daar is ’n solderkamer op die boonste verdieping met 2 dagbeddens vir kinders onder 12. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en lei na ’n houtdek wat om die eenheid strek, met ’n plonspoel en ’n braai-area.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 8 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 14 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook in die verblyf is verbode.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kinderbeleid:
Die Bos-chalets is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle tarief.
Let asb. dat geen kinders of babas in die chalets toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Luukse Safari-tent
Vanaf
Vanaf R4 800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied verblyf aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 12. Die tente met lugversorging beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad en ’n buitestort. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en daar is ’n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die sitarea lei na ’n houtdek met ’n plonspoel en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Skadu-parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 14 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook in die verblyf is verbode.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kinderbeleid:
Die Bos-chalets is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle tarief.
Let asb. dat geen kinders of babas in die chalets toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Luukse Safari-tent - Drieslaapkamer
Vanaf
Vanaf R4 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied verblyf aan 6 volwassenes en 2 kinders onder 12. Die tent het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad en buitestort. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale, sowel as ’n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met ’n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die sitarea lei na ’n houtdek met ’n plonspoel en braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Skadu-parkeerplek word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n 14 km-grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. voor aankoms navraag oor die toestand van die grondpad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook in die verblyf is verbode.
Linne en handdoeke word voorsien.

Kinderbeleid:
Die Bos-chalets is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volle tarief.
Let asb. dat geen kinders of babas in die chalets toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Elands River Wildreservaat, Vaalkopdam, Brits, 0250, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmjbho2s29Jg1jswbpYZLvbYwI3qt1TeibWyKxHproXUvpuPiHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Plot 2, Elands River Game Reserve Vaalkop Dam 0250 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.326221962855 27.441655327566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang