Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finfoot Lake Reserve - Dream Resorts

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 76 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Elands River Wildreservaat, Vaalkopdam, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R2 950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Finfoot Lake Reserve - Dream Resorts is langs die Vaalkopdam in die Pilanesberg-area geleë. Die lodge is van hout en grasdak gebou, wat die omliggende bosveld komplementeer. Dit is die perfekte wegbreek vir reisigers wat van die stad wil wegkom.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid chalets, luukse tente en 'n selfsorg-villa. Elke chalet het lugversorging, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor privaat en suite-badkamers met beide stort- en badgeriewe.

Die villa bestaan uit 3 slaapkamers en 'n solderarea wat 4 volwassenes en 6 kinders kan akkommodeer. Die villa het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n dek met 'n klein plonspoel. Die villa is ideaal vir gesinne en groepe vriende wat 'n spesiale geleentheid vier.

Van die 2 luukse safari-tente kan een 6 gaste akkommodeer en die ander 4 gaste. Elke tent het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n oopplan-sitkamer, 'n plonspoel en 'n braai-area.

By die hooflodge van Finfoot Lake Reserve is daar 'n groot grasdak-lapa. Die lapa bied knus sitareas, 'n eetarea, en 'n sondek met baie sitplek, asook die kamp se kroeg. Geriewe op die perseel sluit 2 swembaddens, veilige parkeerplek en 'n verskeidenheid heerlike tuisgemaakte maaltye in wat gaste onder die sterre of in die grasdak-eetarea kan geniet. Konferensiegeriewe vir 60 gaste is ook beskikbaar.

Doendinge en besienswaardighede sluit kanovaart, visvang, bootvaarte, wildritte, voëlkyk met meer as 400 spesies, begeleide staptogte en ontspanning langs die klippoel in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 374

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Erfdeel 2, Elands River Wildreservaat, Vaalkopdam, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Finfoot Lake Reserve - Dream Resorts het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2, Elands River Wildreservaat, Vaalkopdam, Brits, 0250, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmjbho2s29Jg1jswbpYZLvbYwI3qt1TeibWyKxHproXUvpuPiHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Plot 2, Elands River Game Reserve Vaalkop Dam 0250 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.326221962855 27.441655327566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang