Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finistere

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marieta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflik rustig en stil. Sal plek aanbeveel vir enige persoon. Alles is daar wat mens nodig het. Skoon en netjies. Binne braai so jy kan enige tyd braai. Die uitsig is ongelooflik oor die see en jy kan ver sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roda
Finistere
Baie dankie vir hierdie resensie. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.

Meaghan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gerieflike verblyf en vriendelik ontvangs. Dit is my tweede keer by Finistere en dit bly 'n aangename ervaring. Rustig, skoon, behulpsame gasvrou en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Die uitsig is fantasties en daar is alles wat mens benodig. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Die uitleg van die eenheid is ook baie goed en die oopplan met die uitsig is 'n plesier en baie aangenaam. Ek sal tog aanraai dat die WiFi-pakket opgegradeer word of ten minste gaste die geleentheid bied om op te gradeer na 'n beter pakket. Sal ook graag aanbeveel dat daar 'n block-out oprolskerm voor die slaapbankvenster voor links aangebring word. Die ligtoring maak dit moeilik vir 'n persoon om daar te slaap. Die kamers is perfek, want daar is geen ligsteurnis nie. Sal definitief weer daar wil bly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustig en mooi uitsig. Goed ingerig en smaakvol. Alles wat jy nodig het vir 'n kort verblyf. Werknemer van eienaars moet net asb. gaste se privaatheid in ag neem.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Meaghan D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Sprokie mooi. Warm, vriendelike ontvangs deur die dame wat daar werk, definitief 'n aanwins. Sy was baie behulpsaam. Eienaars was altyd beskikbaar as daar 'n vraag was en baie vriendelik. Skoon en netjies. Alles werk in die eenheid. Uitsig is ongelooflik. Baie goeie waarde vir geld. Dit is stapafstand van die wandelroetes langs die see, die eetplekke en 'n koffiewinkel. Ons gaan definitief weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadeem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

This is my second time at Finistere and certainly not my last. The accommodation fulfilled all my expectations. The host was very kind and considerate about our arrival due to the road closures caused by the recent stormy weather. We stayed on the top floor and the views were amazing, since we had a frontal view of the sea in an open kitchen/lounge area. The lighthouse can be seen from here and is within walking distance. And of course, the southernmost point of Africa is right there. There is also a walking path along the coast, which was lovely. A further convenience is that there is an indoor lift to the top floor as well as an outside staircase. I would certainly recommend Finistere as a holiday destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen N
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Uitstekend. Dit het die hele naweek gereën en die plek was ruim genoeg dat ons heerlik binne kon kuier en steeds die see kon sien. Alles was mooi skoon en alles wat mens nodig het en meer is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Mooiste uitsig op lighuis en see. Netheid tops. Fantastiese uitsig. Eenheid is so netjies en skoon. Alles is daar wat 'n mens benodig. Weg van jou huis, maar jy kan sê jy is by huis. Sal definitief weer daar gaan bly en dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadeem B
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Good, relaxing, quiet, beautiful views. A home away from home for us hard-working folk needing a break. The establishment is well-maintained, clean and organised. The owner was very kind and professional. I will be booking there in the future for that well-deserved break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roda
Finistere
Thank you for your kind review. We are glad you enjoy your stay and look forward to your next visit. Roda

Anita F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uitstekend. Finistere is baie netjiese, oulike plekkie met 'n pragtige uitsig, sal dit aanbeveel vir enige een wat rustige naweek weg wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT0hguSMq4XXnLFvc4JodnvvKFY0b9ako3ZiqCbNFc0zqZQWGcF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 10 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.82672297218 20.009090388899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang