Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finistere

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Roda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Finistere
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Meaghan K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meaghan K

Gerieflike verblyf en vriendelik ontvangs.

Dit is my tweede keer by Finistere en dit bly 'n aangename ervaring. Rustig, skoon, behulpsame gasvrou en vriendelik.

Gerrit H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit H

Fantasties.

Baie lekker gebly. Die uitsig is fantasties en daar is alles wat mens benodig. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig. Die uitleg van die eenheid is ook baie goed en die oopplan met die uitsig is 'n plesier en baie aangenaam. Ek sal tog aanraai dat die WiFi-pakket opgegradeer word of ten minste gaste die geleentheid bied om op te gradeer na 'n beter pakket. Sal ook graag aanbeveel dat daar 'n block-out oprolskerm voor die slaapbankvenster voor links aangebring word. Die ligtoring maak dit moeilik vir 'n persoon om daar te slaap. Die kamers is perfek, want daar is geen ligsteurnis nie. Sal definitief weer daar wil bly in die toekoms.

Meaghan K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meaghan K

Sprokie mooi.

Warm, vriendelike ontvangs deur die dame wat daar werk, definitief 'n aanwins. Sy was baie behulpsaam. Eienaars was altyd beskikbaar as daar 'n vraag was en baie vriendelik. Skoon en netjies. Alles werk in die eenheid. Uitsig is ongelooflik. Baie goeie waarde vir geld. Dit is stapafstand van die wandelroetes langs die see, die eetplekke en 'n koffiewinkel. Ons gaan definitief weer terug.

Nadeem B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadeem B

This is my second time at Finistere and certainly not my last.

The accommodation fulfilled all my expectations. The host was very kind and considerate about our arrival due to the road closures caused by the recent stormy weather. We stayed on the top floor and the views were amazing, since we had a frontal view of the sea in an open kitchen/lounge area. The lighthouse can be seen from here and is within walking distance. And of course, the southernmost point of Africa is right there. There is also a walking path along the coast, which was lovely. A further convenience is that there is an indoor lift to the top floor as well as an outside staircase. I would certainly recommend Finistere as a holiday destination.

Karen N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Uitstekend.

Dit het die hele naweek gereën en die plek was ruim genoeg dat ons heerlik binne kon kuier en steeds die see kon sien. Alles was mooi skoon en alles wat mens nodig het en meer is daar.

Marieta V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta V

Mooiste uitsig op lighuis en see. Netheid tops.

Fantastiese uitsig. Eenheid is so netjies en skoon. Alles is daar wat 'n mens benodig. Weg van jou huis, maar jy kan sê jy is by huis. Sal definitief weer daar gaan bly en dit vir enige iemand aanbeveel.

Nadeem B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadeem B

Good, relaxing, quiet, beautiful views.

A home away from home for us hard-working folk needing a break. The establishment is well-maintained, clean and organised. The owner was very kind and professional. I will be booking there in the future for that well-deserved break.

Finistere se terugvoer

Thank you for your kind review. We are glad you enjoy your stay and look forward to your next visit.
Roda

Finistere
Elmarie D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Perfekte plek om te rus en lekker te kuier saam met vriende!

Dit was my en my vriendin se verjaarsdae en was dit ons wegbreek. Daar is alles in die huis wat nodig is en nog meer. Ons het nie eers geweet as daar loadshedding is nie! Pragtig gemeubileerd met pragtige uitsig! Die lift wat daar is, was perfek om ons bagasie in die huis te kry! Ek wil so gou moontlik weer terugkom!

Anita F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Uitstekend.

Finistere is baie netjiese, oulike plekkie met 'n pragtige uitsig, sal dit aanbeveel vir enige een wat rustige naweek weg wil geniet.

Christiaan K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K

Dit was voorwaar die perfekte ligging. Baie netjies en skoon. Die uitsig ongelooflik.

Baie lekker gewees.

Finistere se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Ons is so bly julle het dit geniet.

Finistere
Andrea E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E

Baie lekker. Dis so lekker still en rustig daar.

Dit was 'n baie lekker paar dae. Sal definitief weer gaan.

Emerike N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emerike N

Baie lekker en mooiste uitsig.

Die plek is pragtig, baie netjies en skoon, en voel soos 5 ster met die mooiste see-uitsig. Sal weer daar bespreek.

Gerda M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Fantastiese verblyf. Ruim, skoon en stylvol.

Sal verblyf vir enigeen aanbeveel. Stapafstand na eetplekke, ligtoring, strand. Mooiste uitsig oor see en balkon heerlik beskut. Veilige, rustige area. Die hysbak en batterye vir loadshedding was bonus!

Finistere se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Finistere
Mareli R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mareli R

Heerlike wegbreek by die see.

Ons het die naweek by Finistere regtig baie geniet. Dis mooi netjies, skoon en modern met smaakvolle meubels. Die uitsig is fantasties! Ons kom beslis weer daar kuier.

Alex B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alex B

Baie dankie.

Alles was in plek. Puik verblyf.

Mark K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark K

Winter weekend.

This is a great house with excellent views of the lighthouse. Super location for a weekend where you can park and explore Agulhas on foot.

Ivan G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan G

Baie netjies met ruim areas en baie mooi uitsig.

Area is baie lekker en rustig. Walvisse van die balkon af gesien en in die aande lekker binne gebraai met die ligtoring wat kom draai het by ons.

Soekie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Soekie M

Baie gasvryheid beleef.

Mooiste uitsig oor die see en lighuis. Ons het so lekker gebly en die mense was so gasvry. Was 'n wonderlike belewenis.

Finistere se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Finistere
William C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William C

Great view, well-equipped and super clean. Excellent host.

Excellent location and very well-equipped and clean apartment.

Louise G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G

It was amazing, one of best places I have stayed at.

View amazing. Accommodation wonderful.

Francois O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois O

Baie netjies en uitstekende uitsig.

Die blyplek was baie skoon en netjies en toegerus met alles wat mens nodig het. Het 'n baie mooi uitsig oor die see. Ons het dit baie geniet.

Marichen B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marichen B

Wonderlik.

Die woonstel is presies soos op die foto's. Pragtige uitsig en absoluut waarde vir geld. Sal beslis weer besoek.

Retha M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Pragtige plek met die mees fantastiese uitsig.

Ons het heerlik gebly. Die plek is ruim en skoon met alles wat nodig is. Die uitsig is asemrowend. Dis sentraal geleë en ons kon oral stap waar ons wou wees, ook tot by Afrika se suidste punt.

Batunicia H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Batunicia H

Rustig, skoon en mooi.

Ek sal beslis dit aanbeveel vir mense, dit was 'n groot plesier en als was so gerieflik.

Jacobus Hendrik Christoffel J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus Hendrik Christoffel J

Fantastiese waarde vir geld

Ons was aangenaam verras, die woonstel is pragtig met die mooiste see-uitsig. Die eienaar van die huis is uiters gasvry. Ons sal beslis weer hier wil tuisgaan.

Mariaan E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan E

Rustig. Ontspanne met 'n mooi uitsig.

Finisterre is beslis weer 'n besoek werd - goeie waarde vir geld, baie netjies en skoon, mooi uitsig en veilig. Ek het heerlik ontspan en gerus en kan hierdie verblyfopsie beslis aanbeveel.

Charmaine W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W

Hartlik ontvang, uitsig fantasties.

Pragtige see-uitsig vanaf boonste verdieping, veilige omgewing, heerlike oopplan-leefarea, kon lekker saam met kinders ontspan, naby heerlike eetplekkie, sal vir seker Finisterre aanbeveel.

Johan H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Fantastic views, fantastic stay!

Very nice, neat and clean studio apartment. Spacious and well equipped and beautifully decorated. Will recommend this unit to any couple!

Werny M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werny M

Ontspanne atmosfeer. Die verblyf is netjies en stylvol.

Ons sal dit enige tyd aanbeveel.

Vincent V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Very comfortable.

Very nice location and beautiful view. Clean and comfortable apartment with lovely facilities.

Pierre M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre M

Great stay, highly recommend.

Beautiful area, clean place with amazing view. Highly recommend.

Anita F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F

Baie geniet

Dit is baie netjies, warm atmosfeer.

Willie B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Die uitsig is fantasties en ligging is goed.

As die TV hoër kan wees sal dit goed wees. Ek sal daarvan hou as die badkamer 'n deur het. Miskien is dit tyd om die lekkasie by die skuifdeur te herstel. Ten spyte van alles het ons baie lekker gebly.

Yvonne D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne D

Pragtige see-uitsig.

Goeie see-uitsig maar baie steil houttrappe om by die eenheid uit te kom, veral met bagasie. Geen beligting in die aand om die steil trappe te klim nie. Verder meer is die kombuis-werkarea in een kant van die vertrek en 'n wasbak in die anderkant van die vertrek.

Finistere se terugvoer

Baie dankie dat u die beligting onder my aandag gebring het. Ek het onmiddelik gereel dat die ligte vervang word.

Finistere
Pieter N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Wat 'n uitsig!

Die ideale plek vir n wegbreek en rus met 'n pragtige uitsig oor die see.

Louis S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Fantasties.

Ligging en uitsig is absoluut wonderlik.

Juanita S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Great stay!

We had a great stay at Finisterre. Both units, one ground-floor unit and one on the top level were well furnished and well equipped for self-catering. The beds are super comfortable and the towels crisp and clean. Both units were well maintained. The owners, residing on the middle floor attended to all our needs and were just a phone call away. The view from both units are spectacular and we will visit again! Thank you for the lovely stay!

Rowan A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan A

Fantasies.

Baie dankie vir die lieflike tydjie. Area is stil en die plek is baie netjies gerieflik ingerig. Mal oor die plekkie. Ons sien julle weer.

Finistere se terugvoer

Hi Rowan
Baie dankie vir terugvoer, julle is altyd welkom!
Lekker dag
Zelda

Finistere
Thomas L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas L

Baie lekker, sal weer gaan.

Kan die plek aanbeveel, naby aan als, moet net pasop vir die TV by braaier. As jy lank is kan jy dalk die TV stamp met jou kop. Dit was baie lekker, sal weer daar gaan bly.

Finistere se terugvoer

Hallo Thomas

Dankie vir die terugvoer en die probleem wat jy uitgewys het, ons gee aandag daaraan. Julle is altyd welkom.

Lekker dag

Zelda

Finistere
Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 10, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT0hguSMq4XXnLFvc4JodnvvKFY0b9ako3ZiqCbNFc0zqZQWGcF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 10 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.82672297218 20.009090388899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang