Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Finn's Place

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Minette W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustig en baie lekker. Ons was mal oor Finn's Place. Anel is so vriendelik en behulpsaam. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Die weer was renerig, maar ons het lekker onder die afdak gebraai en het nog steeds 'n fantastiese tyd gehad. Ons het nie kinders nie, maar dit lyk of dit 'n heerlike plek kan wees vir familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Anel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watsonia-laan 103, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0d59c1a57770657141835baaa7eee739da6f768939fe60622f3755b551ae3848e3c1f8a24f8ed8e5dd83e6c6a56e279c2d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 103 Watsonia Avenue Brenton-on-Sea 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071180453354 23.02470288787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang