Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiore Greyton Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 10, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 325 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Fiore Greyton Accommodation is 'n familiebesigheid wat in die middel van Greyton geleë is en bied gerieflike verblyf in 'n plek van vrede en rustigheid. Met 'n verskeidenheid plante, struike, bome, groente en kruie wat aangebied word, word gaste genooi om 'n wandeling deur die kwekery of die binnenshuise tuinwinkel te neem vir enige tuinmaakbehoeftes.

Verblyf word gebied in twee tuinsuites en in 'n selfsorgkothuis. Die smaakvol versierde tuinsuites bied slaapplek aan 2 gaste in 'n koningingrootte-bed. Die lieflike tuinkothuis het ook slaapplek vir 2 gaste in 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Al die kamers is toegerus met WiFi en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Volledige ontbyt, bestaande uit vrugtesap, jogurt en muesli, plus 'n warm ontbyt gevolg deur 'n keuse van drankies is ingesluit en word in die Fiore-restaurant bedien.

As u die dorpie binnekom, kan Villa Fiore se restaurant en geheime teetuin aan die linkerkant gevind word. Hierdie vriendelike gesinsplek bied 'n betowerende ervaring in die rustige tuine, met 'n uitsig oor die berge en die geluid van die waterval. Dit is die ideale plek vir 'n luilekker ontbyt, middagete of 'n teetydstop. Daar is ook 'n speelarea vir kinders waar die kinders naby die ouers kan speel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Johann U
Saam met lewensmaat
5.0
Tuin rustigheid. Uitstekende diens in 'n baie rustige tuinopset. Dit was net so vredevol en herlaaiend.
Mrt 2024
Mike R
Saam met lewensmaat
5.0
Short overnight. Comfortable. Generous breakfast. The room needs a mirror for a lady to dry her hair, otherwise all good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Cherryl S
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful few days relaxing & cycling. Just fantastic- no complaints at all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Mark K
Saam met lewensmaat
5.0
Just like being at home, with someone else spoiling you. Very, very nice. Lovely place. Peaceful and beautiful. Restful. The whole town...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Ingrid O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf en restaurant. Ons verblyf en etes by die restaurant was fantasties, beste diens en vriendelike personeel!
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 10, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Fiore Greyton Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 325
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 325
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 10, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU4MThjYWRiLTQwMGMtNDYwNC1hZDAzLWJlZWYwYzFkNzM1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 325 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 10 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.052127285425 19.605214862357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang