Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Fiori Rosa

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cecilia S
1 nag
5.0
Sep 2024

Veilig, skoon, baie lekker. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties! Heerlik gebly! Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shihaam B
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Friendly staff and clean. The staff is very friendly. The room was always clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerda P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Oorslaap was skoon en netjies. Ja, pleak was skoon, netjies, veilig en gerieflik. Alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag
4.6
Feb 2024

Friehdly and convenient. Clean, comfortable room. Hostess very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques W
1 nag
4.2
Jul 2024

Sal weer kom. Lekker gebly. Kamer 3 min plek vir bagasie. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Lekkerrrrrr. Baie lekker gebly. Aangenaam verras met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Vriedelik, persoonlik en netjies. Herstel van die badkamerdeur se slot sal privaatheid baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thys K
1 nag
4.6
Mrt 2023

Baie gerieflik en bekostigbaar. Akkommodasie voldoen aan die vooraf gekommunikeerde vereistes en dit is al wat belangrik vir my persoonlik is. Gasvryheid het definitief nie ontbreek nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danie Pienaar-singel 21, Pentagon Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb0a04009a9ed48eb35b7c5fe6ec3f4b7370a516391bac8902f2b62d272deedc9c6eb504f79807daae2167ae66a85adcbae2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 21 Danie Pienaar Crescent Pentagon Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.078004064843 26.221231224537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang