Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Regent Casa - Fire & Ice Out of Africa

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Regent Casa - Fire & Ice Out of Africa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zenobiah V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenobiah V

Lekker loopafstand van winkels, veilig en vriendelike gasheers.

Regent-Casa is pragtig. Die plekkie was perfek, alhoewel ons in die winter daar was, was dit nogsteeds lekker. Die gasheers is die vriendelikste mense. Ons kon net vir hulle sê wat ons kort en hulle het gehelp. Daar is ʼn lekker speelplek vir die kleinkinders en die gasheers het vir hulle boeke gebring om hulself besig te hou. Die kamers was lekker warm. Ek het ʼn oulike geskenk ontvang van die gasheers omdat dit my verjaarsdag was. Ek sal vir seker weer daar gaan vakansie hou. Baie dankie, beste gasheers.

Lucrecia K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucrecia K

Amazing.

This is an amazing, safe, and homely feeling for the family. The fire station and all other facilities were amazing to use. One important thing is that the host is wonderful, both of them. They were like family to us, and we appreciate everything. Will see you soon. Thank you, Regent.

Caitlin T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin T

It was awesome.

Our stay was good. We had an amazing time. Thank you Regent Casa.

Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R3 000 R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regent-weg 80, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51d32bdbc47bb52f261cf81efb0d88281b8a6dfb4c0f03a7d1f9e7487899665a00a670c27c917d6fae248cbb5d2f21b9851a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 80 Regent Road Parklands 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 11:00 -33.817219877757 18.500865604963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang