Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Firefly Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathurst-straat 28, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Firefly Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Kenton-on-Sea.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, spieëlkas en 'n klerekas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie wat met 'n induksiestoof, halogeen-oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die aangrensende etenstafel het sitplek vir 4 gaste. Daar is 'n gemaklike rusbank en 'n dubbelbed in die leefarea. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste toegenag tot 'n privaat stoep met uitsigte oor die natuurreservaat, sitplek, braaigeriewe en 'n buitestort. Die verblyf is sonkrag-aangedrewe en het 'n omsetter. Dit word dus nie deur beurtkrag geraak nie. Daar is ook 'n alarm en sekuriteitstrale. 'n Motorhuis is beskikbaar indien nodig.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lana Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bathurst-straat 28, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Firefly Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathurst-straat 28, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2c77968e979108f3df7d180ad2673b823b4b88653e5f4139e6e0fa2b6a84a5719d7be76aad41559f9f742af1592596cb08a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 28 Bathurst Street Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.683603606805 26.675929666865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang