Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FireFly Luxury Tents

Tentekamp
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 428, Erf 16, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

FireFly Luxury Tents bied verblyf in ruim glanskampe wat op houtdekke gebou is in 'n rustige beld in Harkerville, net buite Plettenbergbaai in die Wes-Kaap. Die tente is tussen die Luka Wynlande en die Knysna Olifantpark geleë en gaste kan die wynland-uitsigte in die oggend geniet en in die aand gaan slaap met die geluid van olifante in die agtergrond. Die tente is ideaal vir diegene wat op soek is na spasie en gemak weg van die skare af.

Verblyf is beskikbaar in 2 tente: Tent Dusk en Tent Dawn. Elke tent bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n en suite-stort met 'n wasbak en 'n toilet, 'n ruim dek en 'n boma-vuurput.

Ontbytopsies in die omgewing sluit Luke Vineyards of die restaurant by die Olifantpark in. Albei is baie naby die verblyf.

Gaste kan stap na die dam en die ongelooflike voëllewe geniet, asook die olifante aanskou wat hul ontbyt en aandete geniet. Wandel tussen die jong olyfboomboord en geniet die uitsig oor die wingerd van die naburige Luka Wynlande.

As jy op soek is na ruim, stylvol en rustige verblyf, is FireFly Luxury Tents in Harkerville die plek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Simone Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Plaas 428, Erf 16, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink FireFly Luxury Tents het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 428, Erf 16, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA431e14a241e118669877f922a5a69562cce04b21bc4cefde8fb347a412f50c112efff913f91d5a40e2c3cbf15390e289384e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Farm 428, Portion 16 Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.041306015717 23.268666

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang