Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Firewings

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayview 29, Oubaai Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Firewings bied selfsorgverblyf op die Oubaai Gholflandgoed naby George. Die landgoed is die tuiste van 'n gholfbaan wat deur die bekende Ernie Els ontwerp is, Freesia Spa, restaurante en 'n welstandsentrum. Besienswaardighede in die omliggende dorpe sluit Outeniqua Natuurreservaat, Tuinroete Botaniese Tuine en die Tuinroete wynlandgoedere in.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers met 2 enkelbeddens of 1 koninggrootte-bed, en suite-badkamers met 'n bad of stort, en toegang tot 'n privaat stoep. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf. Bykomende geriewe sluit 'n swembad, 2 braai-areas, TV, DStv, DVD, gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel in.

Doendinge op die landgoed sluit gholf, swem, tennis, fietsry en staproetes in. Die omliggende gebiede bied doendinge soos visvang, duik, kanovaart, seil, seilplankry en voetslaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

John Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Bayview 29, Oubaai Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Firewings het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayview 29, Oubaai Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1a6be63ba5c8ab245e8a843c6eac1c65a5ea3d330d6a2bbc7706236404d5da47281ca8fb3063cd34636d2da0a5a885735f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 29 Bayview Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054023885777 22.424694299698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang