Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FG Desert Rose

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 930 R1 544 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

FG Desert Rose is slegs ’n paar meter vanaf die pragtige strand in Hentiesbaai, Namibië. Dit spog met ’n asemrowende see-uitsig en is ideaal vir natuurliefhebbers. Gaste kan op die strand ontspan, die duine verken of al langs die waterwurm afgly in spitsseisoen. Gaste kan ook 'n landskaprit na die Omaruru-riviervallei met sy unieke gholfbaan neem. Swakopmund is net 70 km ver en hier sal gaste interessante curio-winkels, restaurante en koffiewinkels, perderesies, seiljagresies, tennistoernooie, 'n kasino en bierfees in seisoentyd vind.

FG Desert Rose bied ruim woonstelle met 2 of 3 slaapkamers wat elk 'n balkon of 'n terras, 'n privaat braai en 'n uitsig oor die baai het. Dié luukse woonstelle is goed toegerus vir selfsorgverblyf.

FG Desert Rose kyk uit oor Hentiesbaai se unieke kuslyn waar gaste kan wandel, hengel, die uitsig bewonder en piekniek. Daar is ook 'n waterwurm in seisoentyd.

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Roelf V
Saam met lewensmaat
5.0
Besonder aangenaam. Dit was 'n onvergeetlike ervaring en ek kan dit hoogs aanbeveel.
Apr 2024
Marinda P
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. Buiten die WiFi wat nie goed was nie, maar bestuur gesê het hulle gaan dit herstel, het ons baie lekker gebly.
Jan 2024
Martie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik. Uitstekend. Het ons verwagtinge oorskei. Ons het in F11 gebly met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Sal beslis weer daar bly.
Aug 2023
Maria E
Saam met vriende
5.0
Ontspannend en gerieflik. Gerieflike en netjiese akkommodasie.
May 2023
Ansie D
Saam met vriende
4.4
Net een nag oorgeslaap. Baie netjiese en gerieflike eenheid op die see. Sal weer oorbly. Sal beslis volgende keer 'n paar dae langer boek.
May 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

First
Reservations ...

Eiendomme 29

Resensies 835

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
  • Gaste dink FG Desert Rose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 930
R1 930 R1 544
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 930
R1 930 R1 544
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elfstraat, Hentiesbaai, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68FpMXxcqsfaE05UtraAkpWZxVhjQXlAb7lwK4JSOzxS3wuXET?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 930 nouVanaf R1 544 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 Elf Street Henties Bay 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.113879929201 14.27283826739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang