FG Mount Sierra
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Campstraat 4, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R2 010 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
FG Mount Sierra is ideaal geleë in die lewendige woonbuurt Tamboerskloof, in die hartjie van Kaapstad, en spog met wonderlike uitsigte oor Tafelberg, Duiwelspiek en Leeukop.
Verblyf word gebied in selfsorgwoonstelle met 1 of 2 slaapkamers, elk met 'n goed toegeruste kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea.
Skoonmaakdienste word verskaf. Die oord bied parkeerplek op die perseel en wasgoedgeriewe. Kindersorgdienste kan op versoek gereël word.
Die oord bied maklike toegang tot die Victoria en Alfred Waterfront met sy inkopie- en rondsnuffelgeleenthede en is ook net 15 minute se ry vanaf van die mooiste strande in die area. Daar is verskeie uitstekende restaurante binne 10 minute se ry van die oord af.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
First
Reservations ...
Eiendomme 28
Resensies 797
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Campstraat 4, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Campstraat 4, Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang